Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Eikehof No 24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eugene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjies, alles wat mens nodig het. Loopafstand na alles wat nodig is. Baie lekker, skoon, alles wat nodig is, is daar. Naby alles gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Eugene was wonderlike gaste, lekker om hulle te verwelkom ons hoop hulle gaan sommer al ons Avemore eenhede besoek met volgende kuiers. Baie groete van ons Avemore span Eugene.

Ryno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Clean spacious apartment in the centre of Stellenbosch. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Thank you for being a great guest Ryno, we look forward to welcoming you back at any one of our Avemore apartments in Stellies. All the best, from the Avemore team.

Lianna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflik sentraal. Alles wat jy nodig het. Baie sentraal. Was glad nie raserig soos wat ek gedink het dit gaan wees as gevolg van ligging nie. Het die Nespresso-koffiemasjien geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Dankie dat julle wonderlike gaste was Lianna, ons sal julle graag terug verwelkom by enige een van ons Avemore eenhede met jul volgende besoeke na mooi Stellenbosch. Ons waardeer jul pragtige resensie. Baie groete van die Avemore span

Liza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Gerieflik en gemaklik. Goeie verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n paar dae weg van die huis af. Parkering vir voertuig definitief 'n plus. Enigste negatief is dat as jy gordyne/vensters oopmaak, kyk jy reg op bure en hulle op jou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het die kuier geniet. Kyk gerus na van ons groter eenhede met balkonne en tuine vir jul volgende besoek as julle meer spasie benodig. Baie groete van ons Avemore span.

Theresa V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Sentraal geleë, baie skoon en veilig. Dit het voldoen aan ons verwagtinge. Dit is so sentraal dat ons nie eens nodig gehad het om rond te ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Dankie vir jou resensie Theresa, ons sien baie uit om julle by enige van ons mooi Avemore plekkies te verwelkom met al jul volgende besoeke, dankie dat julle mooi na ons plekkie gekyk het. Baie groete van die Avemore span

Tessa O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Perfect location. Beautiful place. Kitchen required a little more cleanliness, but lovely little flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Hi Tessa, thank you so much for the kind review, we loved hosting you and are delighted you enjoyed our small bachelor. We would love to welcome you back on all your future stays, at any one of our Avemore apartments, really sad to see see the kitchen needed extra cleaning, will ask Elana to talk to the cleaning team, we take much pride in offering our guests lovely clean apartments. All the best.

Magda S
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Sentraal, veilig en smaakvol. In die middel van Stellies, loopafstand van enige iets wat jy wil doen of sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Hi Magda dit was baie lekker om jou te verwelkom by Avemore hoop om jou sommer baie gou weer te sien, Ons waardeer jou mooi resensie. Baie groete van ons almal by Avemore

Martie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Skoon en gerieflik. Goeie opvolg om seker te maak ek het al die inligting, Dankie - het net bietjie verward geraak tussen e-pos, WhatsApp en SMS om waar vir watter inligting te soek. Groete en dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Hi Marthie, baie dankie vir jou mooi resensie, ons het dit baie geniet om jou te huisves, hoop om jou sommer baie gou weer terug te verwelkom by enige een van ons sentraal woonstelle in Stellenbosch. Baie groete van die Avemore span

Elizma R
1 nag
5.0
Jan 2022

Baie rustig en heerlik oornag. Baie sentraal geleë - loopafstand vanaf die mall en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Hi Elizma, thank you so much for being a wonderful guest. You are always welcome at any one of our apartments in Stellenbosch. Hope to welcome you back soon.

Estelle H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2022

Alles wat mens nodig het op 'n sakereis. Sentraal geleë. Gerieflik en netjies. Veilige parkeerplek. Sou dalk net 'n skoonmaakdiens as opsie wou hê vir langer besprekings.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Eikehof No 24
Hi Estelle, baie dankie vir jou resensie, en ook dat jy mooi na ons Eikehof no 24 eenheid gekyk het. Ons sal julle baie graag enige tyd weer terug verwelkom. Laat weet ook gerus indien julle dalk iets groter wil he met jul volgende besoek ons eenhede bestaan uit 13 baie mooi plekkies almal sentraal in Stellies gelee. Elana bied skoonmaak dienste aan sou julle so iets wou by he dit kan enige tyd gereel word. Groete ons sien gou weer. Die Avemore span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ba484ca12c8d41f15fbbb0ebf63c0bef7f6e44b5c7339c75859991d29b7cc57c9b5d7191ef456fdd9361d64b7edc18c0d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 28 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937859381396 18.861749777246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang