Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Eikehof No 24

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Avemore Eikehof No 24
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eugene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Baie netjies, alles wat mens nodig het. Loopafstand na alles wat nodig is.

Baie lekker, skoon, alles wat nodig is, is daar. Naby alles gelee.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Eugene was wonderlike gaste, lekker om hulle te verwelkom ons hoop hulle gaan sommer al ons Avemore eenhede besoek met volgende kuiers. Baie groete van ons Avemore span Eugene.

Avemore Eikehof No 24
Ryno W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno W

Clean spacious apartment in the centre of Stellenbosch.

See stars.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Thank you for being a great guest Ryno, we look forward to welcoming you back at any one of our Avemore apartments in Stellies. All the best, from the Avemore team.

Avemore Eikehof No 24
Lianna B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianna B

Gerieflik sentraal. Alles wat jy nodig het.

Baie sentraal. Was glad nie raserig soos wat ek gedink het dit gaan wees as gevolg van ligging nie. Het die Nespresso-koffiemasjien geniet.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Dankie dat julle wonderlike gaste was Lianna, ons sal julle graag terug verwelkom by enige een van ons Avemore eenhede met jul volgende besoeke na mooi Stellenbosch. Ons waardeer jul pragtige resensie. Baie groete van die Avemore span

Avemore Eikehof No 24
Liza B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B

Gerieflik en gemaklik.

Goeie verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n paar dae weg van die huis af. Parkering vir voertuig definitief 'n plus. Enigste negatief is dat as jy gordyne/vensters oopmaak, kyk jy reg op bure en hulle op jou.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het die kuier geniet. Kyk gerus na van ons groter eenhede met balkonne en tuine vir jul volgende besoek as julle meer spasie benodig. Baie groete van ons Avemore span.

Avemore Eikehof No 24
Theresa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Sentraal geleë, baie skoon en veilig.

Dit het voldoen aan ons verwagtinge. Dit is so sentraal dat ons nie eens nodig gehad het om rond te ry nie.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Dankie vir jou resensie Theresa, ons sien baie uit om julle by enige van ons mooi Avemore plekkies te verwelkom met al jul volgende besoeke, dankie dat julle mooi na ons plekkie gekyk het. Baie groete van die Avemore span

Avemore Eikehof No 24
Tessa O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa O

Perfect location.

Beautiful place. Kitchen required a little more cleanliness, but lovely little flat.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Hi Tessa, thank you so much for the kind review, we loved hosting you and are delighted you enjoyed our small bachelor. We would love to welcome you back on all your future stays, at any one of our Avemore apartments, really sad to see see the kitchen needed extra cleaning, will ask Elana to talk to the cleaning team, we take much pride in offering our guests lovely clean apartments. All the best.

Avemore Eikehof No 24
Magda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Sentraal, veilig en smaakvol.

In die middel van Stellies, loopafstand van enige iets wat jy wil doen of sien.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Hi Magda dit was baie lekker om jou te verwelkom by Avemore hoop om jou sommer baie gou weer te sien, Ons waardeer jou mooi resensie. Baie groete van ons almal by Avemore

Avemore Eikehof No 24
Martie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie H

Skoon en gerieflik.

Goeie opvolg om seker te maak ek het al die inligting, Dankie - het net bietjie verward geraak tussen e-pos, WhatsApp en SMS om waar vir watter inligting te soek. Groete en dankie.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Hi Marthie, baie dankie vir jou mooi resensie, ons het dit baie geniet om jou te huisves, hoop om jou sommer baie gou weer terug te verwelkom by enige een van ons sentraal woonstelle in Stellenbosch. Baie groete van die Avemore span

Avemore Eikehof No 24
Elizma R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma R

Baie rustig en heerlik oornag.

Baie sentraal geleë - loopafstand vanaf die mall en restaurante.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Hi Elizma, thank you so much for being a wonderful guest. You are always welcome at any one of our apartments in Stellenbosch. Hope to welcome you back soon.

Avemore Eikehof No 24
Estelle H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H

Alles wat mens nodig het op 'n sakereis.

Sentraal geleë. Gerieflik en netjies. Veilige parkeerplek. Sou dalk net 'n skoonmaakdiens as opsie wou hê vir langer besprekings.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Hi Estelle, baie dankie vir jou resensie, en ook dat jy mooi na ons Eikehof no 24 eenheid gekyk het. Ons sal julle baie graag enige tyd weer terug verwelkom. Laat weet ook gerus indien julle dalk iets groter wil he met jul volgende besoek ons eenhede bestaan uit 13 baie mooi plekkies almal sentraal in Stellies gelee. Elana bied skoonmaak dienste aan sou julle so iets wou by he dit kan enige tyd gereel word. Groete ons sien gou weer. Die Avemore span

Avemore Eikehof No 24
Christoffel Frederick V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel Frederick V

Net oorgeslaap na aandete, maar baie tevrede met reëlings en aanwysings.

Baie sentraal en stapafstand na al die goeie eetplekke.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal julle graag volgende keer sommer baie langer wil verwelkom by enige een van ons dertien sentraal gelee eenhede in Stellenbosch. Mooi dag.

Avemore Eikehof No 24
Chris H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris H

Too much noise at night if you enjoy 8 hours of sleep this place is not for you.

Old ironing board noise at night overall the stay was good, played all the golf courses in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Te veel lawaai in die nag as jy 8 ure slaap geniet, is hierdie plek nie vir jou nie.

Ou strykbord geraas in die nag. Oor die algemeen was die verblyf goed, al die gholfbane in die omgewing gespeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Hi Chris, thank you so much for the review, we appreciate the time you took. Please remember if you still want to be central yet a bit away from the unique Stellies vibe we can always offer you one of our Vredehof or Lagratitude apartments. All the best, the Avemore team.

Avemore Eikehof No 24
Gideon S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Baie nice plek.

Skoon, modern, sentraal geleë!

Avemore Eikehof No 24 se terugvoer

Hi Gideon

Dit is wonderlik om te hoor dat julle die kuier by Avemore geniet het.
Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Die Avemore span

Avemore Eikehof No 24
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ba484ca12c8d41f15fbbb0ebf63c0bef7f6e44b5c7339c75859991d29b7cc57c9b5d7191ef456fdd9361d64b7edc18c0d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 28 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937859381396 18.861749777246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang