Avemore Eikehof No 24
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 120
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Eugene S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, alles wat mens nodig het. Loopafstand na alles wat nodig is.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Eugene was wonderlike gaste, lekker om hulle te verwelkom ons hoop hulle gaan sommer al ons Avemore eenhede besoek met volgende kuiers. Baie groete van ons Avemore span Eugene.
Ryno W - Sep 2023
Algehele gradering
Clean spacious apartment in the centre of Stellenbosch.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Thank you for being a great guest Ryno, we look forward to welcoming you back at any one of our Avemore apartments in Stellies. All the best, from the Avemore team.
Lianna B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik sentraal. Alles wat jy nodig het.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Dankie dat julle wonderlike gaste was Lianna, ons sal julle graag terug verwelkom by enige een van ons Avemore eenhede met jul volgende besoeke na mooi Stellenbosch. Ons waardeer jul pragtige resensie. Baie groete van die Avemore span
Liza B - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het die kuier geniet. Kyk gerus na van ons groter eenhede met balkonne en tuine vir jul volgende besoek as julle meer spasie benodig. Baie groete van ons Avemore span.
Theresa V - Okt 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë, baie skoon en veilig.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Dankie vir jou resensie Theresa, ons sien baie uit om julle by enige van ons mooi Avemore plekkies te verwelkom met al jul volgende besoeke, dankie dat julle mooi na ons plekkie gekyk het. Baie groete van die Avemore span
Tessa O - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect location.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Hi Tessa, thank you so much for the kind review, we loved hosting you and are delighted you enjoyed our small bachelor. We would love to welcome you back on all your future stays, at any one of our Avemore apartments, really sad to see see the kitchen needed extra cleaning, will ask Elana to talk to the cleaning team, we take much pride in offering our guests lovely clean apartments. All the best.
Magda S - Apr 2022
Algehele gradering
Sentraal, veilig en smaakvol.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Hi Magda dit was baie lekker om jou te verwelkom by Avemore hoop om jou sommer baie gou weer te sien, Ons waardeer jou mooi resensie. Baie groete van ons almal by Avemore
Martie H - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Hi Marthie, baie dankie vir jou mooi resensie, ons het dit baie geniet om jou te huisves, hoop om jou sommer baie gou weer terug te verwelkom by enige een van ons sentraal woonstelle in Stellenbosch. Baie groete van die Avemore span
Elizma R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en heerlik oornag.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Hi Elizma, thank you so much for being a wonderful guest. You are always welcome at any one of our apartments in Stellenbosch. Hope to welcome you back soon.
Estelle H - Feb 2022
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het op 'n sakereis.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Hi Estelle, baie dankie vir jou resensie, en ook dat jy mooi na ons Eikehof no 24 eenheid gekyk het. Ons sal julle baie graag enige tyd weer terug verwelkom. Laat weet ook gerus indien julle dalk iets groter wil he met jul volgende besoek ons eenhede bestaan uit 13 baie mooi plekkies almal sentraal in Stellies gelee. Elana bied skoonmaak dienste aan sou julle so iets wou by he dit kan enige tyd gereel word. Groete ons sien gou weer. Die Avemore span
Christoffel Frederick V - Okt 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap na aandete, maar baie tevrede met reëlings en aanwysings.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal julle graag volgende keer sommer baie langer wil verwelkom by enige een van ons dertien sentraal gelee eenhede in Stellenbosch. Mooi dag.
Chris H - Mei 2019
Algehele gradering
Too much noise at night if you enjoy 8 hours of sleep this place is not for you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Te veel lawaai in die nag as jy 8 ure slaap geniet, is hierdie plek nie vir jou nie.
Ou strykbord geraas in die nag. Oor die algemeen was die verblyf goed, al die gholfbane in die omgewing gespeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Hi Chris, thank you so much for the review, we appreciate the time you took. Please remember if you still want to be central yet a bit away from the unique Stellies vibe we can always offer you one of our Vredehof or Lagratitude apartments. All the best, the Avemore team.
Gideon S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie nice plek.
Avemore Eikehof No 24 se terugvoer
Hi Gideon
Dit is wonderlik om te hoor dat julle die kuier by Avemore geniet het.
Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Die Avemore span
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang