Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Eikehof No 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Eikehof No 26 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Sentraal Stellenbosch. Talle oulike koffiewinkels, uitstekende restaurante en galerye is op die drumpel van hierdie woonstel.

Die meubels en dekor van hierdie woonstel op die tweede verdieping is modern en stylvol. Dit bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat opgemaak is met kraakvars wit linne, elektriese komberse en Daikin-lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, en 'n wasmasjien en droër kombinasie in. Die moderne en sjiek sitkamer het 'n plasma-TV waar gaste met hul Netflix-profiel kan aanmeld.

Die woonstel bied absolute privaatheid met sy eie privaat veiligheidshek wat lei na 'n klein patio met 'n binnehof-uitsig. Gratis ondergrondse parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien, en die gebou word met 'n hysbak bedien.

Hier kan jy lekker ontspan in die wonderlike Suid-Afrikaanse sonskyn terwyl jy uitkyk oor die lieflike Eikehof privaat binnehof en majestueuse berguitsigte met die historiese kerktoring wat in die verte verrys. Gaste kan die swembad by Leverger gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Eikehof No 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde3c18fe17cc257844050443b97c254ebc2ad283dae82f8ca6089d8f21fd00c06c2032e5a9cd5d628c2e76e0dd1fa49dc801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 28 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937850480287 18.861752459455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang