Avemore Jan Cats 5
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 122
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Donna-lida V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Avemore Jan Cats 5 se terugvoer
Vreeslik dankie vir jul mooi resensie, Donna-lida. So bly julle het jul kuier geniet, ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom. Mooi week vir jou
Natasha R - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese eenheid met 'n sentrale ligging.
Elizma P - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly! Sien julle beslis weer.
Avemore Jan Cats 5 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap Elizma, dit was 'n plesier om julle te huisves sal julle graag altyd by enige een van ons Avemore eenhede in Stellies verwelkom. Baie groete
Fatima L - Des 2022
Algehele gradering
A lovely place that is centrally located. Clean and very stylish. All one needs is available. I highly recommend this place.
Avemore Jan Cats 5 se terugvoer
Thank you so much for the kind review Fatima, we really loved hosting you, it is always great when guests like yourself choose to stay at our apartments. We hope to welcome you back at any one of our many Avemore apartments during your future stays in Stellies. Our portfolio also consists of a small beautiful Olive farm with amazing accommodations. We can't wait to welcome you back. All the best from the Avemore team.
Linda V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Avemore Jan Cats 5 se terugvoer
Vreeslik dankie vir jul pragtige resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier by Avemore. Onthou ons eenhede bestaan uit 13 pragtige plekke reg in die hartjie van Stellies. Ons sal julle baie graag weer terug verwerlkom. Alles van die beste, die Avemore span.
Marita V - Okt 2021
Algehele gradering
Verblyf opsigself baie lekker, eenheid pragtig en mooi skoon
Lees meerAvemore Jan Cats 5 se terugvoer
Hi Marita, baie dankie vir jou resensie. Ons is so jammer julle het nie ons eposte oopgemaak nie, ons het reëls waaraan ons moet voldoen wat ons glo julle sal verstaan. Ons buig agteroor om al ons gaste gelukkig te hou en veilig te probeer hou. Ons eenhede is van top gehalte en ek sien jy het dit so aangedui, ons waardeer dit vreeslik baie, dankie. Met jul volgende besoek glo ek alles gaan sommer glad verloop en ons sal julle baie graag weer verwelkom by enige een van ons dertien pragtige plekkies in die mooie Stellenbosch. Baie groete en bly veilig, die Avemore span.
Karen B - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Avemore Jan Cats 5 se terugvoer
Dis nou lekker om jou mooi boodskap te sien. So bly julle het jul kuier baie geniet, ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom.
Mooi week vir jou
Dominique K - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte posisie - lieflike verblyf.
Avemore Jan Cats 5 se terugvoer
Goeie Middag Dominique
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons is vreeslik bly julle het jul kuier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom by Avemore.
Vriendelike Groete, Sherize
Avemore Eenhede
Albert V - Jan 2015
Algehele gradering
Goed verblijf.
Avemore Jan Cats 5 se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie dankie vir jou boodskap ons is bly julle het so lekker in Stellenbosch gekuier, en ook baie dankbaar dat ons in die besige dorp, gratis parkering het om aan ons gaste aan te bied. Ek is baie janner om nou te hoor van die hysbak wat nie gewerk het nie, ons sou dit dadelik rapporteer. Alles van die beste, en ons hoop om julle spoedig terug te verwelkom na een van ons woonstelle in die hartjie van Stellenbosch. Baie groete van die Avemore span, en nogmaals dankie dat jul baie oulike gaste was.
Adriaan M - Jan 2015
Algehele gradering
Gerieflik geleë en gerieflike interieur.
Marieta E - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Jack N - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Helene T - Sep 2013
Algehele gradering
Quick efficient and friendly service
Willis C - Aug 2013
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang