Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Jan Cats 5

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Donna-lida V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Heerlik. Skoon, netjies, ligging is veilig en parkering is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Vreeslik dankie vir jul mooi resensie, Donna-lida. So bly julle het jul kuier geniet, ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom. Mooi week vir jou

Natasha R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Netjiese eenheid met 'n sentrale ligging. Die eenheid is goed toegerus en het 'n baie sentrale ligging, binne loopafstand van baie besienswaardighede en die universiteit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Ongelooflik lekker gebly! Sien julle beslis weer. Baie netjiese eenheid. Baie ruim en veilig in die hartjie van Stellenbosch. Loopafstand na die Universiteit en alle restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Baie dankie vir jou mooi boodskap Elizma, dit was 'n plesier om julle te huisves sal julle graag altyd by enige een van ons Avemore eenhede in Stellies verwelkom. Baie groete

Fatima L
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

A lovely place that is centrally located. Clean and very stylish. All one needs is available. I highly recommend this place. If you want to explore Stellenbosch then this is the place. It is very close to restaurants, bars and shops. Your stay is guaranteed to be homely and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Thank you so much for the kind review Fatima, we really loved hosting you, it is always great when guests like yourself choose to stay at our apartments. We hope to welcome you back at any one of our many Avemore apartments during your future stays in Stellies. Our portfolio also consists of a small beautiful Olive farm with amazing accommodations. We can't wait to welcome you back. All the best from the Avemore team.

Linda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Baie lekker. Baie goeie ligging en woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Vreeslik dankie vir jul pragtige resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier by Avemore. Onthou ons eenhede bestaan uit 13 pragtige plekke reg in die hartjie van Stellies. Ons sal julle baie graag weer terug verwerlkom. Alles van die beste, die Avemore span.

Marita V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Verblyf opsigself baie lekker, eenheid pragtig en mooi skoon Kliëntediens moet opgeskerp word. Volgens die webblad is daar aan ons dokumentasie gestuur om die Covid-vorm te voltooi. Ons het reeds Donderdagoggend baie vroeg vertrek, ek het nie my rekenaar saamgeneem nie, dus kon ek geen dokumentasie ontvang nie, en ook geen vorm voltooi nie. Daar is net aan ons aangedui dat dit hul reëls is en basta daarmee. Daar is ook aan ons aangedui dat as ons so voel, moet ons maar na 'n ander plek gaan. Ek moet eerlik sê, as dit nie vir Elana was wat ons daarna baie mooi bygestaan het nie, vir ons die kodes gestuur vir die sleutel en padkaart na parkering nie, het ons nie by Jan Cats oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Hi Marita, baie dankie vir jou resensie. Ons is so jammer julle het nie ons eposte oopgemaak nie, ons het reëls waaraan ons moet voldoen wat ons glo julle sal verstaan. Ons buig agteroor om al ons gaste gelukkig te hou en veilig te probeer hou. Ons eenhede is van top gehalte en ek sien jy het dit so aangedui, ons waardeer dit vreeslik baie, dankie. Met jul volgende besoek glo ek alles gaan sommer glad verloop en ons sal julle baie graag weer verwelkom by enige een van ons dertien pragtige plekkies in die mooie Stellenbosch. Baie groete en bly veilig, die Avemore span.

Karen B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Fantasties! Sal dit vir enige een aanbeveel. Was fantasties. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Dis nou lekker om jou mooi boodskap te sien. So bly julle het jul kuier baie geniet, ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom. Mooi week vir jou

Dominique K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Perfekte posisie - lieflike verblyf. Net presies wat ons voor gesoek het. 'n Woonstel wat 6 slaap, in die middel van die dorp, stapafstand van alles en veilig - mens kannie vir meer vra nie! Alles was super netjies en gemaklik en die agent was heeltyd beskikbaar vir vrae. Net lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Goeie Middag Dominique Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is vreeslik bly julle het jul kuier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom by Avemore. Vriendelike Groete, Sherize Avemore Eenhede

Albert V
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2015

Goed verblijf. Met de auto was het verblijf een beetje lastig te vinden. de auto stond in de parkeergarage, maar de lift naar het appartement kon niet gebruikt worden zodat het erg lastig was om met de koffers te slepen. De stroom viel uit(kan de verhuurder niets aan doen) maar dat gebeurd blijkbaar heel vaak. Dan was het fijn geweest om een kaarsje te hebben zodat je nog iets kunt zien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Jan Cats 5
Goeiemiddag, Baie dankie vir jou boodskap ons is bly julle het so lekker in Stellenbosch gekuier, en ook baie dankbaar dat ons in die besige dorp, gratis parkering het om aan ons gaste aan te bied. Ek is baie janner om nou te hoor van die hysbak wat nie gewerk het nie, ons sou dit dadelik rapporteer. Alles van die beste, en ons hoop om julle spoedig terug te verwelkom na een van ons woonstelle in die hartjie van Stellenbosch. Baie groete van die Avemore span, en nogmaals dankie dat jul baie oulike gaste was.

Adriaan M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2015

Gerieflik geleë en gerieflike interieur. Het oor die algemeen baie lekker gebly en sal weer by Jan Cats bespreek. Het seep, sjampoe en stortkep in die badkamers gemis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555dc1ad11d250276dcda764ce2db31ed9d99b4cafc1d0e7a716b4aa9890133f7b1422c2af5eba322afbfc74b0712053a2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 430 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93808176589 18.861366212368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang