Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Jan Cats 5

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Jan Cats 5 is ideaal geleë in die ou historiese kwartier van Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-tweebadkamerwoonstel in die sentrale geskiedkundige Stellies. Die woonstel kan ook as 'n drieslaapkamer teen 'n ekstra koste gehuur word, kontak gerus vir meer inligting.

Hierdie eenheid het 'n Victron-omskakelaar om jou verblyf selfs meer onvergeetlik te maak tydens beurtkrag.

Geniet die oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, wat lang verblyf die gemaklikste maak. Slaapkamer een beskik oor 'n koningingrootte-bed, slaapkamer twee 'n koningingrootte-bed, elektriese komberse, lugversorging, haardroërs, digitale kluise, en vars linne en handdoeke word voorsien.

Al ons Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik, en 'n bedjie en stoel kan voorsien word vir 'n baba. Gaste kan Avemore Le Verger in die Devonvallei besoek om te swem of te braai.

Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, was- en droërmasjien en 'n Nespresso-masjien. Ander geriewe in die kamer sluit TV en WiFi in. Gaste kan met hul Netflix-profiel aanmeld.

'n Gasstoof is ook beskikbaar tydens beurtkrag.

'n Lys van wonderlike wynplase en restaurante is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Jan Cats 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555dc1ad11d250276dcda764ce2db31ed9d99b4cafc1d0e7a716b4aa9890133f7b1422c2af5eba322afbfc74b0712053a2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 430 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93808176589 18.861366212368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang