Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Stellenbosch

Avemore Vredehof 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is geen breekskadedeposito nodig met bespreking nie, maar gaste sal 'n faktuur ontvang met uitklok indien daar enige breekskade of vlekke op meubels/linne is. Daarbenewens sal skoonmaak in uiterste gevalle gehef word. Dit is betaalbaar binne 7 dae.

As u vroeër as inkloktyd aankom of 'n effens later vlug het, doen navraag by ons span oor ons bergingsfasiliteit vir u bagasie.

Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik, laat weet ons as u wil hê ons moet u van 'n krip of babastoel voorsien.

Hierdie eiendom is kindervriendelik.

Die eiendom het 'n rugsteunkragtoevoer in geval van beurtkrag vir alle toestelle behalwe die stoof.

Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste by hul eie stroomrekening kan aanmeld op die toepassing van hul keuse.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Koch Street, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf16bd15aaabeaa5c651d62022d62375cc22b79e81ded763a4f5ca5695e3cb6681d3cfcba74ddefdfe0f03ff2139cdbe0a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.942773 18.858576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang