Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore at Vredehof 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avemore by Vredehof 2 is in die pragtige Stellenbosch naby Hoër Meisieskool Bloemhof geleë. Die dorp is veral bekend vir sy wingerde, kosmarkte, wyntoere, stap- en fietsryroetes en restaurante. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die bruisende middedorp af.

Dié selfsorg-eenheid is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-kombinasie-droër en 'n Nespresso-masjien. Hierdie woonstel het Victron-rugsteunkrag. Hierdie woonstel het nie DStv nie, maar gaste kan by hul Netflix-profiel aanmeld.

Ander geriewe sluit 'n ruim sitkamer, lugversorging, kraakvars linne en handdoeke, 'n kluis, 'n haardroër, 'n elektriese kombers en gratis WiFi in, asook jy geniet jou eie privaat spasie in die tuintjie, met Weber-braai, sonstoeltjie. stoele, en klein toesluitbare stoorkamer sou jy met jou fiets kom. Gaste kan ook die swembad by Leverger gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 126

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore at Vredehof 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c3117e52de4f4094c09ce44201394d86f5a7f0d2884b17c52e0aa7d0d2f458836391b9ab8b94f898aec5e882f295b58356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.942773 18.858576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang