Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore at Vredehof 3

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Charl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Wat 'n pragtige en netjiese plekkie, het alles wat jy nodig het. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
Hi Charl, so lekker om jou mooi boodskap te lees. Ons is baie bly julle het so lekker gekuier. Ons sien baie uit om julle weer in Stellies te verwelkom. Baie groete van ons Avemore span.

Dawie P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie netjies, sentraal geleë. Baie stylvol, alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
Goeie middag Dawie, dankie dat julle mooi na ons eenheid gekyk het, ons hoop om julle met elke besoek in Stellies terug te verwelkom by enige een van ons Avemore plekke. Lekker middag en groete van die Avemore span

Nathasha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie sentraal geleë en naby al die skole. Avemore at Vredehof 3 is 'n pragtige moderne eenheid. Ons het heerlik gebly en die eenheid het alles gehad wat ons benodig het. Baie sentraal geleë naby die top skole en so ook baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
Middag Nathasha, baie dankie dat julle mooi na ons eenheid gekyk het, ons sien sommer baie uit daarna om julle terug te verwelkom in Stellenbosch. Julle is meer as welkom om van ons ander oulike eenhede ook te probeer indien Vredehof no 3 dalk vol is. Mooi middag vir julle.

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Avemore at Vredehof is a very neat and comfortable stay with everything you need! Even a washing machine, how convenient was that! Modern and neat. Enjoyed my stay and will recommend. This was just a quick stay over for one night but my husband ended up in hospital and I had to extend my stay. Avemore at Vredehof 3 is conveniently close to the Medi Clinic as well as to all other places in and around Stellenbosch. The dishwasher and washing machine were a great bonus as I had to do washing with my hubby being in the hospital! I felt safe being alone and I could cook a decent meal when my kids came to visit. Thank you for accommodating me and extending my stay on such short notice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
So happy you had a great time. We were worried about your hubby, but happy to know you still had quality time with your kids. We can't wait to welcome you back to any one of our Avemore apartments on your next trip. Our apartments are all fully equipped to make long or short stays most convenient. All the best from the Avemore team.

Paolo C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

Awesome stay. I liked that it was modern and clean. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
Hi Paolo, thanks so much for taking the time to leave us a review. We're so glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back on your next trip to Stellies. All the best, The Avemore Team

Grant A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie gerieflik, veilig, modern en baie netjies. Baie gebruikersvriendelike instruksies wat die aankoms baie glad laat verloop het. Die eenheid is modern, netjiese en ruim. Baie veilige en stil omgewing. Binne stapafstand van Stellenbosch se middedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
Grant, baie dankie dat jy so 'n aangename gas was. Ons het dit baie geniet om jou te verwelkom in Stellies. Ons waardeer jou resensie vreeslik baie en hoop om jou elke keer te huisves met jul volgende besoeke aan die mooie Kaap.

Retha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Dit was heerlik. Avemore bied uitstekende waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het dit baie geniet om julle te verwelkom. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by een van ons Avemore eenhede.

Anel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Aangenaam verras. Netjies, modern en stylvol gemeubileerd. Ons het baie lekker gebly en heerlik geslaap op die ekstra grootte bed met elektriese kombers. Toegerus met als wat met nodig het. Aanbeveelbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore at Vredehof 3
Altyd lekker vir die Avemore span wanneer ons gaste lekker bly in ons eenhede. Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhMmR7VLxmOWknsHoVWKOlDuql9bkLeFU5QgRKJxoorvZsgnpod?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942773 18.858576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang