Avemore Hidden Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 150R2 678 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jy sal verlief raak op Avemore Hidden Haven, net 9 min vanaf die historiese sentrum van Stellenbosch, Avemore Hidden Haven bied 'n pragtige toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na ontspanning en rustigheid.
Die onlangs opgeknapte ou olyfpers het 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskas, oond en stoof. Ander geriewe sluit WiFi en 'n braai-area in. Avemore Hidden Haven bied oorgenoeg parkeerplek agter die elektriese hek.
Hidden Haven het 'n rugsteunkragopwekker vir krag tydens beurtkrag, maar die elektriese stoof sal nie werk nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 123
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang