Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Lagratitude No 6

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Dawie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

In Stellenbosch gebly vir Paul Roos / Bloemhof interskole. Ons het baie lekker gebly by Avemore Lagratitude. So lekker sentraal in Dorpstraat en baie veilig. Baie goed toegerus en luuks! Ons sal weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Lagratitude No 6
Hi Dawie, ons is baie bly julle het die kuier geniet, hoop om julle sommer gou weer by enige een van ons lekker Avemore plekke terug te verwelkom. Baie dankie vir die mooi review. Groete van ons span.

Marlien N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekend! Avemore Lagratitude No 6's ligging is perfek. Soveel goeie restaurante binne stapafstand. Ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons week se verblyf. Ons het ook baie veilig gevoel in die mooi kompleks. My grootste kompliment gaan aan Elana wat ons "gasvrou" was. Sy was puik! Niks was te veel moeite vir haar nie en sy het ons dadelik geantwoord as ons 'n vraag gehad het. Sy was great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Lagratitude No 6
Goeie more, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly julle het heerlik gekuier in ons Lagratitude-eenheid. Ons sien uit om julle by enige van ons ander plekkies te verwelkom met jullie volgende besoeke. Elana, met haar skoon maak-span, is wonderlik. Ons dra vir Elana die kompliment oor. Baie groete van die Avemore-groep.

Belinda T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Uiters vriendelike en behulpsame kommunikasie. Ideale ligging. Pragtig toegerus. Waardeer werklik die vriendelike en gasvrye kommunikasie en aanwysings en vinnige reaksie op boodskappe. Avemore is ideaal geleë, stapafstand vanaf restaurante en winkelsentrums. Eenheid is gerieflik en stylvol toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Lagratitude No 6
Baie dankie vir jou mooi boodskap Belinda, Ons het dit baie geniet om julle te verwelkom. Stellenbosch is so spesiaal, met so baie om te ervaar. Avemore bestaan uit dertien eenhede, ons sal julle enige tyd weer huisves met jul volgende besoeke. Baie groete en lekker naweek

Lethabo M
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Quick and easy. Very nice place and was in a really good area right by all the restaurants in the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Lagratitude No 6
Thank you for the review Lethabo, we loved hosting you. All the best, Avemore apartments.

Rachel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2022

La Gratitude was 'n nuttige basis vanwaar ons die sentrale dorp maklik kon bereik. Die ruim leefarea bied aan die hele groep geleentheid om deel te neem aan gesamentlike aktiwiteite, net jammer dat die eenheid nie voldoende toegerus is om die gereelde kragonderbrekings te hanteer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Lagratitude No 6
Baie dankie vir jou boodskap Rachel, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons het in al ons eenhede beurkrag gloeilampies asook 'n gasstoof in Lagratitude asook ups vir wifi, ek maak gou seker hoekom jy noem dit nie gewerk het nie. Ons sien sommer baie uit om julle te verwelkom met julle volgende besoek in Stellies, ons het dit baie geniet om julle te verwelkom. Mooi dag en groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 97, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ZWIzY2FlLTFhMTctNGVlOS04YzhiLWI5ODQ4YzVkZTUyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 97 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939304586328 18.858062041665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang