Avemore Lagratitude No 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 122
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Dawie P - Aug 2024
Algehele gradering
In Stellenbosch gebly vir Paul Roos / Bloemhof interskole.
Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Hi Dawie, ons is baie bly julle het die kuier geniet, hoop om julle sommer gou weer by enige een van ons lekker Avemore plekke terug te verwelkom. Baie dankie vir die mooi review. Groete van ons span.
Marlien N - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerAvemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Goeie more, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly julle het heerlik gekuier in ons Lagratitude-eenheid. Ons sien uit om julle by enige van ons ander plekkies te verwelkom met jullie volgende besoeke. Elana, met haar skoon maak-span, is wonderlik. Ons dra vir Elana die kompliment oor. Baie groete van die Avemore-groep.
Belinda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Uiters vriendelike en behulpsame kommunikasie.
Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap Belinda,
Ons het dit baie geniet om julle te verwelkom.
Stellenbosch is so spesiaal, met so baie om te ervaar. Avemore bestaan uit dertien eenhede, ons sal julle enige tyd weer huisves met jul volgende besoeke.
Baie groete en lekker naweek
Lethabo M - Okt 2022
Algehele gradering
Quick and easy.
Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Thank you for the review Lethabo, we loved hosting you. All the best, Avemore apartments.
Rachel M - Nov 2022
Algehele gradering
La Gratitude was 'n nuttige basis vanwaar ons die sentrale dorp maklik kon bereik.
Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap Rachel, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons het in al ons eenhede beurkrag gloeilampies asook 'n gasstoof in Lagratitude asook ups vir wifi, ek maak gou seker hoekom jy noem dit nie gewerk het nie. Ons sien sommer baie uit om julle te verwelkom met julle volgende besoek in Stellies, ons het dit baie geniet om julle te verwelkom. Mooi dag en groete.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat 97, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang