Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Lagratitude No 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 97, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Avemore LaGratitude No 6 is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in Stellenbosch, stapafstand van fantastiese restaurante af. 'n Omsetter en gasstoof is beskikbaar tydens beurtkrag.

Daar is 3 pragtig versierde slaapkamers op die boonste verdieping. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, linne, elektriese komberse en lugversorging. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 2 het koningingrootte-beddens, 2 het volledige en suite-badkamers en die ander een het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die voorportaal lei na 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis waar gaste onvergeetlike aandetes kan voorberei. Die eetarea het 'n soliede houttafel en die gerieflike sitarea het Netflix wat gaste met hul eie intekenbesonderhede kan gebruik, 'n kaggel en lugversorging. Groot deure lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai vir koue of reënerige dae.

Die tuintjie verleen 'n gevoel van privaatheid aan die woonstel waar gaste net agteroor kan sit. Die toesluitmotorhuis het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Gratis parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar, 1 in die toesluitmotorhuis en 1 in die oop parkeerplek voor die motorhuis. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word. Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan die swembad by Leverger gebruik.

Avemore Lagratitude No 6 is stapafstand vanaf die restaurante, bistros, wynkroeë en galerye.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dorpstraat 97, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Lagratitude No 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 97, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ZWIzY2FlLTFhMTctNGVlOS04YzhiLWI5ODQ4YzVkZTUyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 97 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939304586328 18.858062041665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang