Avemore Leverger Manor House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R6 190 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Avemore Leverger Manor House is weggesteek in 'n skaduryke, groen en rustige hoekie van die Stellenbosch-wynlande in Devonvallei met asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge.
Die herehuis het slaapplek vir tot 6 gaste wat beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met óf 'n stort, bad en toilet óf slegs 'n stort en toilet.
Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, lugversorging, pizza-oond, privaat houtvuurbad en 'n braai-area asook toegang tot die gemeenskaplike swembad in.
Die herehuis het rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Veilige parkering en die elektriese hek, elektriese heinings en sekuriteitspan verseker veiligheid. Die watertoevoer kan 'n effense kleur hê as gevolg van natuurlike tanniene, maar dit ondergaan uitgebreide suiwering en is veilig om te gebruik.
Gaste is welkom om deur die olyfboord te kronkel, by die swembad te ontspan, of na die sonsondergang te kyk met die mees skouspelagtige uitsig in Stellenbosch vanaf die ruim stoep. Le Verger is 'n unieke ontsnapping in die hartjie van die Devon-vallei, wat meer as 12 hektaar wilde tuine, olyfboorde en 'n varswaterdam omvat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 121
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang