Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Leverger Manor House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Avemore Leverger Manor House is in 'n skaduryke, groen en rustige hoekie van die Stellenbosch-wynlande in die Devonvallei versteek. Die huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die olyfboorde, wingerde en op die majestueuse Helderberge.

Die herehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die en suite-badkamers het elk 'n stort, bad en 'n toilet, of slegs 'n stort en 'n toilet.

Die selfsorgkombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, lugversorging, 'n pizza-oond, privaat houtvuurwarmbad en 'n braai-area in en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Die herehuis het rugsteunkrag tydens beurtkrag. Verder is daar veilige parkeerplek, 'n elektriese hek, elektriese heinings en 'n sekuriteitspan. Die water kan 'n effense kleur hê as gevolg van natuurlike tanniene, maar dit ondergaan deeglike suiwering en is veilig om te gebruik.

Gaste is welkom om deur die olyfboord te stap, by die swembad te ontspan of die sonsondergang vanaf die groot stoep dop te hou - die skouspelagtigste uitsig in Stellenbosch. Le Verger is 'n unieke wegbreekplek in die hartjie van die Devonvallei wat met meer as 12 ha wilde tuine, olyfboorde en 'n varswaterdam spog.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 126

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91023ac739866d9d9c2c30362804f531b2d288c23265e56c6668225efe33689a999215214ee26e3e7bbe28dcf738b992836c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 980 per nag (plek vir 6) Avemore at Le Verger Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.917315626085 18.816396613492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang