Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Mareba Court No 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Mareba Court No 9 is in Sentraal Historiese Stellenbosch geleë. Die woonstel is ideaal vir ontspanningsreisigers, trougaste, ouers wat hul kinders by die Universiteit van Stellenbosch besoek of ouers wat kom sport kyk by die Paul Roos Gimnasium en Coetzenburg-atletiekstadion wat 550 m van die woonstel af is. Hierdie eenheid het 'n omskakelaar wat die woonstel kan aandryf, behalwe die stoof en oond. Daar is egter 'n klein gasstoof wat ook gebruik kan word.

Dié privaat selfsorgwoonstel bied 2 slaapkamers met lugversorging en is geskik vir tot 4 gaste. Albei slaapkamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed in elkeen sowel as 'n sluitbare kluis, haardroër, elektriese kombers, linne en handdoeke. Die eenheid het 2 badkamers wat albei met 'n stort toegerus is.

Die kombuis is volledig toegerus met Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en droër en kyk uit oor die oopplan-gesin-eetarea en -sitkamer.

Ander geriewe sluit 'n satelliet-TV waar gaste by hul Netflix-profiel kan aanmeld, WiFi, onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, 'n privaat binnehof en braai-area in. Die gaste het toegang tot die swembad by Le Verger.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, wildritte, begeleide staptogte, swem, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Avemore Mareba Court No 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Mareba Court No 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyQUXNGagOCEZhKPuWEl4DsDjtq9VWhQDpMfi09ZSQ4Ot9M9K07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 430 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 28 Piet Retief Street Central Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940428026053 18.859916338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang