Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Wag 'n Bietjie No 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Izelle D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle D

Bekostigbare luuksheid loopafstand van die dorp.

Ons geniet dit baie om by Wag 'n Bietjie te bly! Wonderlike ligging! Alles wat mens nodig het tot jou beskikking, selfs 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Uitstekende diens telkemale. Ons sal vir seker weer daar bly.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Ons is altyd bly om jou in Stellies te verwelkom, Izelle. Onthou, as Wag 'n bietjie vol is, kan jy gerus enige van ons ander oulike plekkies probeer. Lekker dag en baie groete van ons span.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Wina V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wina V

Sentrale ligging groot pluspunt.

Ons sal beslis weer daar gaan bly. Het die dorp te voet verken, dit was nie eens nodig om die motor een keer te gebruik nie. Sondae is daar 'n gesellige straatmark wat reg voor die woonstel begin en al langs Dorpstraat afloop.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap, ons is so bly julle het lekker gekuier. Sien baie uit om julle terug te verwelkom. Dis lekker nat in Stellies op die oomblik.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Frikkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Goeie ligging vir 'n lekker besige vakansie.

Dit was loopafstand van baie restaurante. Die wyntoere was ook net 'n Uber weg.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Hi Frikkie, dankie vir jou mooi boodskap, ons het dit baie geniet om julle in Stellies te verwelkom. Hoop ons sien julle met al jul volgende besoeke by enige een van ons Avemore plekkies. Groete van ons span

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Brink V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brink V

Ligging is die beste.

Natuurlik het ek lekker gebly!

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Ideale verblyf om die mooie Stellenbosch te verken!

Baie veilig. Ideale ligging en loopafstand van Universiteit en verskeie restaurante. Keurige dekor. Goeie kwaliteit linne. Veilige parkering. Maklike kommunikasie vir reëlings. Elana was ook gaaf genoeg om ons vroeër te laat inklok.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap Karen, ons het dit geniet om julle in Stellies te verwelkom, julle is meer as welkom om enige van ons Avemore eenhede met jul volgende besoeke te probeer, ons glo julle sal almal geniet. Baie groete van die Avemore span

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Nathasha K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathasha K

Gerieflik en so sentraal geleë.

Hierdie eenheid was so gerieflik en baie sentraal geleë. Loopafstand na restaurante. Baie veilig en netjies.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap ons het dit baie geniet om julle in Stellies te verwelkom. Sien sommer baie uit om julle gou weer te huisves in enige een van ons Avemore eenhede. Baie groete van die Avemore span

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Rupert F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert F

Quiet, central location, comfortable.

Clean, modern, nothing missing.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Hi Rupert, thank you for your kind review. We're always happy to hear that our guests enjoyed their time with us. Hope to welcome you back soon. All the best, The Avemore Team

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Marlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Lekker gebly.

Baie netjiese en skoon verblyf. Die woonstel is baie sentraal geleë, naby restaurante en winkels. Baie lekker gebly.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Hi Marlene, dit was lekker om julle te verwelkom in mooi Stellenbosch. Dankie vir die mooi boodskap ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te sien. Baie groete van die Avemore span

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Heinrich G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich G

Ideale, sentrale oornagverblyf.

Baie sentraal geleë, goeie waarde vir geld, netjies en skoon, baie gerieflik.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Goeie middag Heinrich
Baie dankie vir jul besoek in mooi Stellenbosch. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Hoop om julle sommer baie gou weer te sien. Groete van die Avemore span

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Landie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie M

Baie gerieflike verblyf, reg by alles, maar tog rustig.

Baie lekker, goed toegeruste woonstel, stapafstand van restaurante en winkels. Aandag gegee aan klein dingetjies soos die heerlike koffie en kwaliteitbeddens en -beddegoed. Sal definitief weer hier bly!

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Dit was baie lekker om julle te verwelkom Landie, Stellenbosch is so spesiaal met al die mooi restaurante en wyn proe plekkies.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien by een van ons Avemore eenhede.
Baie groete van die Avemore span

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Jan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Great ligging.

Stapafstand na restaurante.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Dankie vir die baie mooi resensie. Ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom na een van ons Avemore eenhede in die hartjie van Stellies. Mooi bly en lekker aand.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Amanda S C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S C

Avemore het presies aan my behoeftes voldoen.

Dis smaakvol en gerieflik. Baie sentraal geleë. Goed ingerig. Kamers is baie gerieflik.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie Amanda, dit was vreeslik lekker om julle by Avemore te akkommodeer. Ons kan nie wag om jou weer terug te verwelkom nie.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chantelle B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

We will definitely make use of you again.

Loved booking through TravelGround. And dealing with Avemore. Was so professional and detailed.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Hi Chantelle, thank you so much for taking the time to leave us such a kind review. We are thrilled to hear that you had such a great experience and hope to welcome you back at any one of our apartments on your next visit to Stellies.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Sonja V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Alles nuut en net die beste, skoon en netjies, volledig.

Het net 'n oornagplek gesoek. Alles was 100%, skoon en netjies, nuut, mooi en volledig, aan alles gedink wat mag nodig wees. Koffie, suiker, tee, melk, haardroër. Sentraal geleë, naby alles. Sal definitief weer van dit gebruik maak in die toekoms.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie, Sonja, ons verwelkom julle graag terug by enige van ons Avemore eenhede sodra julle weer Stellies toe kom.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Oornag in Stellenbosch om ’n troue by te woon.

Avermore is goed geleë in ou Stellenbosch. Naby die trouvenue. Baie warm gewees, gelukkig het die verblyf lugverkoeling in die slaapkamers.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, ons het dit geniet om jul te verwelkom in Stellenbosch. Hoop om julle gou terug te verwelkom.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Linda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Heerlik en baie mooi en gerieflik.

Dit was baie meer as wat verwag was en baie netjies.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie Linda, so lekker om jul boodskap te sien. Ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom by Avemore.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Ruan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P

Gemaklik, mooi, veilig.

Was baie mooi en naby aan alles.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie, Ruan, ons verwelkom julle graag terug by enige van ons Avemore eenhede sodra julle weer Stellies toe kom. Altyd lekker om oulike netjiese gaste te huisves.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Petrus N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus N

Very helpful team, very quick to react, very friendly.

Neat, clean accommodation with a very friendly helpful team to assist in any problem any time of day and night .

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Petrus, dit was vreeslik lekker om julle by Avemore te akkommodeer!
Ons kan nie wag om jou weer volgende jaar terug te verwelkom by Avemore nie!

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Marnus J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J

Gerieflik en gemaklik.

Ons moes op die laaste minuut alternatiewe verblyf kry gedurende ons vakansie. Ons het ons verblyf baie geniet by Avemore Wag 'n Bietjie en Elana se diens was puik van begin tot einde. Die woonstel is baie gerieflik geleë en is baie goed toegerus. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat in Stellenbosch Sentraal wil bly.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer

Baie dankie, altyd lekker om te hoor ons gaste geniet hul verblyf by Avemore. Onthou gerus Avemore bestaan uit dertien eenhede en ons help graag met jul volgende besoek, wat hopelik langer gaan wees. Dankie ook dat jul sulke oulike gaste was.

Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 112, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAepSLwRnEiPofDUY4QsylDk6bvMllS4zVJstKpQ9IwUsFCk13PO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 112 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939097062092 18.857570860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang