Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Wag 'n Bietjie No 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Izelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Bekostigbare luuksheid loopafstand van die dorp. Ons geniet dit baie om by Wag 'n Bietjie te bly! Wonderlike ligging! Alles wat mens nodig het tot jou beskikking, selfs 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Uitstekende diens telkemale. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Ons is altyd bly om jou in Stellies te verwelkom, Izelle. Onthou, as Wag 'n bietjie vol is, kan jy gerus enige van ons ander oulike plekkies probeer. Lekker dag en baie groete van ons span.

Wina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sentrale ligging groot pluspunt. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Het die dorp te voet verken, dit was nie eens nodig om die motor een keer te gebruik nie. Sondae is daar 'n gesellige straatmark wat reg voor die woonstel begin en al langs Dorpstraat afloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Dankie vir die mooi boodskap, ons is so bly julle het lekker gekuier. Sien baie uit om julle terug te verwelkom. Dis lekker nat in Stellies op die oomblik.

Frikkie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Goeie ligging vir 'n lekker besige vakansie. Dit was loopafstand van baie restaurante. Die wyntoere was ook net 'n Uber weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Hi Frikkie, dankie vir jou mooi boodskap, ons het dit baie geniet om julle in Stellies te verwelkom. Hoop ons sien julle met al jul volgende besoeke by enige een van ons Avemore plekkies. Groete van ons span

Brink V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Ligging is die beste. Natuurlik het ek lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Goeie more Hannes, baie dankie vir jou boodskap. Ons is nogal hartseer oor jou baie lae review. Ons het vir jou 'n goeie video gestuur met presiese riglyne. Jammer as jy dit nie verstaan het nie, sou ons jou enige tyd gehelp het. Die area is absoluut wonderlik. Daar is soveel gaste wat sê hoe heerlik dit is om van hier rond te stap en ook gratis parkering agter 'n elektriese hek te hê. Miskien sal jy ons olyf plasie in die Devonvallei meer geniet as jy nie van sentraal Stellies hou nie. Laat weet ons gerus met jou volgende besoek, dan stuur ons vir jou inligting. Hierdie is hoogseisoen, as jy die dorp stiller verkies moet jy van April tot Augustus bespreek, dan is daar baie minder mense. Stellies is ongelooflik gewild en pragtig. Ons help baie graag met jou volgende besoek. Groete van ons span.

Karen V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ideale verblyf om die mooie Stellenbosch te verken! Baie veilig. Ideale ligging en loopafstand van Universiteit en verskeie restaurante. Keurige dekor. Goeie kwaliteit linne. Veilige parkering. Maklike kommunikasie vir reëlings. Elana was ook gaaf genoeg om ons vroeër te laat inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Dankie vir jou mooi boodskap Karen, ons het dit geniet om julle in Stellies te verwelkom, julle is meer as welkom om enige van ons Avemore eenhede met jul volgende besoeke te probeer, ons glo julle sal almal geniet. Baie groete van die Avemore span

Nathasha K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Gerieflik en so sentraal geleë. Hierdie eenheid was so gerieflik en baie sentraal geleë. Loopafstand na restaurante. Baie veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Baie dankie vir jou mooi boodskap ons het dit baie geniet om julle in Stellies te verwelkom. Sien sommer baie uit om julle gou weer te huisves in enige een van ons Avemore eenhede. Baie groete van die Avemore span

Rupert F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Quiet, central location, comfortable. Clean, modern, nothing missing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Hi Rupert, thank you for your kind review. We're always happy to hear that our guests enjoyed their time with us. Hope to welcome you back soon. All the best, The Avemore Team

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker gebly. Baie netjiese en skoon verblyf. Die woonstel is baie sentraal geleë, naby restaurante en winkels. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Hi Marlene, dit was lekker om julle te verwelkom in mooi Stellenbosch. Dankie vir die mooi boodskap ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te sien. Baie groete van die Avemore span

Heinrich G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Ideale, sentrale oornagverblyf. Baie sentraal geleë, goeie waarde vir geld, netjies en skoon, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Goeie middag Heinrich Baie dankie vir jul besoek in mooi Stellenbosch. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Hoop om julle sommer baie gou weer te sien. Groete van die Avemore span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 112, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAepSLwRnEiPofDUY4QsylDk6bvMllS4zVJstKpQ9IwUsFCk13PO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 112 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939097062092 18.857570860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang