Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 122
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Izelle D - Jul 2024
Algehele gradering
Bekostigbare luuksheid loopafstand van die dorp.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Ons is altyd bly om jou in Stellies te verwelkom, Izelle. Onthou, as Wag 'n bietjie vol is, kan jy gerus enige van ons ander oulike plekkies probeer. Lekker dag en baie groete van ons span.
Wina V - Jun 2024
Algehele gradering
Sentrale ligging groot pluspunt.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap, ons is so bly julle het lekker gekuier. Sien baie uit om julle terug te verwelkom. Dis lekker nat in Stellies op die oomblik.
Frikkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging vir 'n lekker besige vakansie.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Hi Frikkie, dankie vir jou mooi boodskap, ons het dit baie geniet om julle in Stellies te verwelkom. Hoop ons sien julle met al jul volgende besoeke by enige een van ons Avemore plekkies. Groete van ons span
Brink V - Aug 2024
Algehele gradering
Ligging is die beste.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Karen V - Aug 2023
Algehele gradering
Ideale verblyf om die mooie Stellenbosch te verken!
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Dankie vir jou mooi boodskap Karen, ons het dit geniet om julle in Stellies te verwelkom, julle is meer as welkom om enige van ons Avemore eenhede met jul volgende besoeke te probeer, ons glo julle sal almal geniet. Baie groete van die Avemore span
Nathasha K - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en so sentraal geleë.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap ons het dit baie geniet om julle in Stellies te verwelkom. Sien sommer baie uit om julle gou weer te huisves in enige een van ons Avemore eenhede. Baie groete van die Avemore span
Rupert F - Mei 2023
Algehele gradering
Quiet, central location, comfortable.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Hi Rupert, thank you for your kind review. We're always happy to hear that our guests enjoyed their time with us. Hope to welcome you back soon. All the best, The Avemore Team
Marlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Hi Marlene, dit was lekker om julle te verwelkom in mooi Stellenbosch. Dankie vir die mooi boodskap ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te sien. Baie groete van die Avemore span
Heinrich G - Apr 2023
Algehele gradering
Ideale, sentrale oornagverblyf.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Goeie middag Heinrich
Baie dankie vir jul besoek in mooi Stellenbosch. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Hoop om julle sommer baie gou weer te sien. Groete van die Avemore span
Landie M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf, reg by alles, maar tog rustig.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Dit was baie lekker om julle te verwelkom Landie, Stellenbosch is so spesiaal met al die mooi restaurante en wyn proe plekkies.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien by een van ons Avemore eenhede.
Baie groete van die Avemore span
Jan G - Jan 2022
Algehele gradering
Great ligging.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Dankie vir die baie mooi resensie. Ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom na een van ons Avemore eenhede in die hartjie van Stellies. Mooi bly en lekker aand.
Amanda S C - Apr 2022
Algehele gradering
Avemore het presies aan my behoeftes voldoen.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie Amanda, dit was vreeslik lekker om julle by Avemore te akkommodeer. Ons kan nie wag om jou weer terug te verwelkom nie.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Chantelle B - Aug 2021
Algehele gradering
We will definitely make use of you again.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Hi Chantelle, thank you so much for taking the time to leave us such a kind review. We are thrilled to hear that you had such a great experience and hope to welcome you back at any one of our apartments on your next visit to Stellies.
Sonja V - Jun 2021
Algehele gradering
Alles nuut en net die beste, skoon en netjies, volledig.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie, Sonja, ons verwelkom julle graag terug by enige van ons Avemore eenhede sodra julle weer Stellies toe kom.
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Oornag in Stellenbosch om ’n troue by te woon.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, ons het dit geniet om jul te verwelkom in Stellenbosch. Hoop om julle gou terug te verwelkom.
Linda V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en baie mooi en gerieflik.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie Linda, so lekker om jul boodskap te sien. Ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom by Avemore.
Ruan P - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklik, mooi, veilig.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie, Ruan, ons verwelkom julle graag terug by enige van ons Avemore eenhede sodra julle weer Stellies toe kom. Altyd lekker om oulike netjiese gaste te huisves.
Petrus N - Mrt 2019
Algehele gradering
Very helpful team, very quick to react, very friendly.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Petrus, dit was vreeslik lekker om julle by Avemore te akkommodeer!
Ons kan nie wag om jou weer volgende jaar terug te verwelkom by Avemore nie!
Marnus J - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Avemore Wag 'n Bietjie No 1 se terugvoer
Baie dankie, altyd lekker om te hoor ons gaste geniet hul verblyf by Avemore. Onthou gerus Avemore bestaan uit dertien eenhede en ons help graag met jul volgende besoek, wat hopelik langer gaan wees. Dankie ook dat jul sulke oulike gaste was.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat 112, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang