Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avenues Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21ste Laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Avenues Guesthous is in Mosselbaai geleë, die beginpunt van die pragtige Tuinroete. Dit is 'n rustige blyplek waar gaste heerlik kan wegbreek, sonder om te ver van die besienswaardighede in Mosselbaai te wees.

Daar is 3 gerieflike, unieke dubbelkamers. Een het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, die tweede een het 2 enkelbeddens en die derde kamer is 'n gesinseenheid. Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 4 toegelaat nie. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n haardroër, kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die knus eetkamer bedien.

Gaste is welkom om langs die sprankelende swembad of in die rustige binnehof met 'n tuintjie te ontspan. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Kredietkaartgeriewe en WiFi-toegang is beskikbaar vir jou gerief.

Die Mosselbaai Gholfbaan, die St. Blaize-vuurtoring en verskeie ander besienswaardigdhede en aktiwiteite is beskikbaar. Dit sluit museums, staproetes, strande, haaihokduik, bootvaarte en walviskyk in. Restaurante en winkelsentrums is nabygeleë. Avenues Guesthouse is ideaal geleë vir toere na 'n verskeidenheid besienswaardighede op die Tuinroete en in die Klein Karoo. Meike en Martin, jou Engels- en Duitssprekende gashere, staan by om te help met al die nodige reëlings.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Avenues Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Meike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 21ste Laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avenues Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21ste Laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyy2lTFMLCz852QHCZt9PzC9BRmvRnVKenEstLoNkVq13iAZ3PD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 1) 41 5 1 5 23, 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.189680438028 22.144167423248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang