Aviators Paradise Guest House and B&B
Beskrywing
Hierdie gerieflike 2-Enkelbedkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer lei na 'n privaat stoep waar gaste hul koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let dat daar 1 rolstoelvriendelike kamer beskikbaar is. Doen asb. vooaraf navraag hieroor.
Geen besoekers sal in die gastekamers toegelaat word nie en 'n boete sal uitgereik word indien gaste nie hierdie reël volg nie.
Badkamerhanddoeke mag nie vir swem gebruik word nie. Vra asb. die gasvrou vir swemhanddoeke. Alle minderjarige kinders moet onder volwasse toesig van die swembad gebruik maak.
Die eetkamer sal op versoek beskikbaar wees sodat gaste hul wegneemetes kan geniet.
Vra asb. die gasvrou vir eetgerei indien julle die braaigeriewe wil gebruik.
'n Standaard-ontbyt word daagliks bedien. Indien gaste dieetvereistes het, moet hulle die gasvrou 1 dag voor aankoms in kennis stel.
Die kontantkroeg sal op versoek beskikbaar wees.
Stilte moet asb. vanaf 22:00 tot 06:00 gehandhaaf word.
Vir veiligheid, wag asb. vir die hek om toe te gaan wanneer die perseel verlaat of betree word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Koninginkamers bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste elk, is smaakvol gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer lei na 'n privaat stoep waar gaste hul koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let dat daar 1 rolstoelvriendelike kamer beskikbaar is. Doen asb. vooaraf navraag hieroor.
Geen besoekers sal in die gastekamers toegelaat word nie en 'n boete sal uitgereik word indien gaste nie hierdie reël volg nie.
Badkamerhanddoeke mag nie vir swem gebruik word nie. Vra asb. die gasvrou vir swemhanddoeke. Alle minderjarige kinders moet onder volwasse toesig van die swembad gebruik maak.
Die eetkamer sal op versoek beskikbaar wees sodat gaste hul wegneemetes kan geniet.
Vra asb. die gasvrou vir eetgerei indien julle die braaigeriewe wil gebruik.
'n Standaard-ontbyt word daagliks bedien. Indien gaste dieetvereistes het, moet hulle die gasvrou 1 dag voor aankoms in kennis stel.
Die kontantkroeg sal op versoek beskikbaar wees.
Stilte moet asb. vanaf 22:00 tot 06:00 gehandhaaf word.
Vir veiligheid, wag asb. vir die hek om toe te gaan wanneer die perseel verlaat of betree word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 4, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang