Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aviators Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 81 resensies vir Aviators Retreat
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Fredrika K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredrika K

Really enjoyed it, centrally located, good service from owner and staff.

We really enjoyed our stay at Aviators Retreat, could come and go as we pleased, owners and staff very friendly.

Maud K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud K

Excellent.

Excellent, accommodation near to entertainment centres, swimming pool.

Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Excellent.

The stay was excellent. Friendly reception!

Frank S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frank S

Terrible.

No electricity. No backup power for the duration of stay.

Hestell V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hestell V

Heel lekker gebly. Net toilet sitplek wat foutief was en die kamer het na rook geruik.

Die toilet sitplek was stukkend in die eenheid waar ons gebly het. Die kamer het ook na rook geruik. Koffie en tee was maar min. Geen melk nie. Ek is allergies vir melkpoeier. Verder lekker gebly.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Karen B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Owners provided a wonderful service, friendly and no hassle with check in, room neat and was a very relaxing and enjoyable experience, will definitely go back to again!

Warm reception received, no hassles with check in and very quick, room neat, safe parking, situated in a quiet area, gardens neat. Will definitely go back and spend more time enjoying the facilities available. Thank you for the stay and hope to be back soon. Well done!

Tammy L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy L

Rustig en veilig gevoel, gasvrye personeel.

Baie vriendelike en cosy plekkie.

Wilma S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Pragtige plekkie, baie welkom gevoel en vriendelike gasvrou.

Het baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies en het heerlik geslaap. Dankie vir jul gasvryheid.

Caroline J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline J

Absolutely beautiful. Ons kuiertjie was net te kort,.

Ons het net bespreek vir oorslaap, maar wou nie die aand gaan slaap of die volgende oggend ry nie. Dit was die mooiste plek wat ek nog bespreek het. Ek het al 'n paar lelike verrassings gekry, maar die een was beslis die moeite werd — netjies skoon gerieflik, gasvry en die mooiste uitsig.

Delarey J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey J

Was veilig, netjies en skoon.

Ek sal dit aanbeveel. Was wat geadverteer was.

Sthandwa N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sthandwa N

Beautiful place, beautiful rooms and surroundings.

Atrocious inhumane treatment from the caretaker/receptionist. The service we received was atrocious. The woman at the reception was so rude. We were a group of 5 couples. One of the self-catering room stoves was not working, and in one room the fridge was not working. We reported it, but the complaint fell on deaf ears. When we asked to borrow dinner plates, we were told that the rooms we had booked didn't come with plates. The rules of the establishment state that "no loud music after 22:00," but we were told to turn off our music at around 19:00. It was not even loud. We were a group of 10, so obviously we were going to be loud when talking. The towels are as hard as mielie sacks (we advised on how to keep the towels fresh and soft). Two days into the stay, I asked for a clean bed sheet, and I was told they only changed the sheets once a week. There was no solar lamp for load shedding, and the bedside lamps were not working. Our friends and families saw our pictures and want details of the B&B, but we refused to share them because of the terrible inhumane service we received. None of my friends and family will be going to that place. They don't even deserve the 1-star rating.

Marietjie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie P

Netjies, maar met vele gebreke.

Onbruikbare bruin water, dun gebruikte handdoeke, onvoldoende linne soos lakens en komberse (in 'n koue nag), 'n mikrogolf en TV wat nie werk nie, geen spieël nie. Geen water in die yskas nie. Dit is duidelik dat die kamer nie vooraf geïnspekteer was om gerief te voorsien nie.

Schalk B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Schalk B

Die ontbyt is nie ingesluit nie, en hulle gee Ricoffee.

Nadat hulle my kamer skoongemaak het, het hulle ook my kamerdeur wyd oopgelaat. Gelukkig het ek nie duur goed gehad in my kamer wat gesteel kon word nie, maar as ek dit gehad het, kon dit gesteel word.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jeremy L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jeremy L

Nee wat!

Hierdie woning hoort ongelukkig nie op die webtuiste nie. Ek het 'n uur vroeg aangekom en was gevra om R100 te betaal om die kamer vroeg reg te kry. Ek het maar buite gewag en op die klok 14:00 (inkloktyd) is ek geroep om in te teken. Moet rerig nie jou geld hier mors nie, die prys is veels te hoog vir wat jy kry! Met aankoms in die kamer was daar geen toiletpapier uitgesit nie en ek moes vra. Die koffie-, suiker- en teehouertjies was nooit opgevul nie. (Oor die totale 3 dae se bly). Die laaste aand was ek by 'n werksfunksie, en met aankoms teen 21:30 was geen koffiebekers of teelepels weer in die kamer beskikbaar nie. (Dit nadat die kamer skoongemaak is die dag). Die laaste oggend toe ek wou stort was my seep en shower gel ook verwyder. Met aankoms het ek ook sjampanjeproppe in die kamer gekry wat wie-weet-hoe-lank al daar gelê het en nooit opgetel was nie. Geen strykfasiliteite in die kamers beskikbaar nie. Bedlampies het nie gewerk nie. As jy nie 'n DStv stream-pakket het nie sal jy nie Binnelanders kan opvang nie. Hier is geen DStv beskikbaar nie, slegs OpenView met SABC en eTV. Nee wat, ek het al by baie beter plekke gebly vir minder, met vol DStv-opsies. Sal nie weer hier boek nie. Goeie punte: Maak elke dag skoon. WiFi tydens load shedding.

Willem V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Ek was 'n herhaalgas omdat my ondervinding die eerste keer goed was.

Baie rustige omgewing waar Aviators geleë is. Ruim kamers. Pragtige swembad. Goeie kwaliteit beddens wat mens goed laat rus.

Elsabe B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Value for your money.

Host was very friendly with our children. Felt completely comfortable being with children at our family room.

Aviators Retreat se terugvoer

Thank you for the kind words. Hope to see you again soon.

Aviators Retreat
Marissa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa B

Die kamer was skoon en netjies.

Dit sal goed wees indien Aviators Retreat in 'n handsepie belê om jou hande mee te kan was. Die handdoeke moet ook vervang word hulle was gaar.

Aviators Retreat se terugvoer

Dankie vir julle besoek, ons sal defnitief alles reg kry. Alles wat mooi is vir julle.

Aviators Retreat
Riaz P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Riaz P

It was beautiful day. Very peaceful. Just wish the check out was a little later as we couldn't swim the day before because of rain.

Could give us a little more time to check out as we wanted to swim a little longer.

Aviators Retreat se terugvoer

Our check-out is at 10:00, sorry about the rain. We will allow our guests, at an additional fee, to stay a little longer in the future. Thank you for bringing it to our attention. All the best.

Aviators Retreat
Jacques R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Gemiddeld.

Die webtuiste dui aan dat aankomstyd tussen 14:00 en 17:00 is. Aviator Retreat het my 14:00 verwag en met my aankoms 15:00 is my vertrek weggegee. Kamer was onnet en moes eers opgeruim word.

Alex V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alex V

Uiters onbevredigend en teleurstellend. Plek is verwaarloos en onnet en diens laat veel te wense oor.

Ons het redelik gereelde ervaring van gastehuise en B&B's. Het 3 nagte in Aviator's Retreat oorgebly en het beslis beter verwag vir die prys. Moes vra vir aanvullings van koffie, suiker en poeiermelk. Slegs een klein botteltjie stortseep is voorsien en nie weer vervang nie. Die stort is nie 'n stort nie en het dringend aandag nodig. Die bad se emalje is verslete en lyk baie sleg. Die handdoeke is verslete en moet vervang word. Die bed was darem skoon. Oorweging kan daaraan geskenk word om 'n flitsliggie in die kamers te voorsien om tydens beurtkrag te gebruik.

Aviators Retreat se terugvoer

Ons sal kyk na alles sodat dit reg is vir ons volgende besoekers. Ons waardeer julle tyd en hulp om ons plekkie te verbeter. Dit sal 'n voorreg wees as ons tydens ons gaste se besoek weet hoe om hulle verblyf vir hulle gemaklik te kan maak.

Aviators Retreat
Lynn S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lynn S

Extremely bad experience. People fighting and swearing in room next door, felt very unsafe. Bathroom window broken. Not enough heating. TV did not work.

Bad experience. Swearing and fighting in room next door. Not sure of it was owner and son or who. Felt very threatened and unsafe. No generator, was told if loadshedding owner would bring a candle. Bathroom window broken. No heater, only on blanket. I passed over a place that I knew that was cheaper than this place but was much better value for money. Place's photos and what is exactly there is two different things totally.

Aviators Retreat se terugvoer

It is out of our control who the neighbors will be, but try to get it sorted, and quickly under control. We are busy investing in solar-powered lights, and hope to be in place by June. We just feel very sorry for your bad experience and wish we could have done more.

Aviators Retreat
Anneke L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke L

Baie netjiese kamers.

Dis rustig en heerlike bed om in te slaap en kamer is baie mooi skoon en als wat mens nodig het.

Sharlien N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharlien N

Baie aangename plekkie.

Baie mooi plek! Vriendelike dienslewering!

Frank S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank S

Thanks.

Parking. Entry and exit sometimes an inconvenience.

Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco L

Rustig.

Plek is netjies en skoon. Kan gerus die stortkop verander na een wat nie net 'n straal water spuit nie. Die hek is 'n probleem. Sit eerder aan elke sleutel 'n remote.

Monique B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Monique B

Not what we were expecting.

We slept well here in a comfortable clean bed. Unfortunately, the accommodation was quite run-down and needs much maintenance. Hopefully, Aviators can be restored to its former glory.

Jj D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jj D

Net oorgeslaap.

Oorgebly vir 'n troue in die area. So net geslaap. Kamer was skoon en alles netjies. Alles was goed.

Phil M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Phil M

No exterior window in the bathroom/toilet.

That was the only major concern; serious health and hygiene risk. There are actually 2 such units. Rooms 9 and 10 are situated next to each other.

Koos C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos C

Aangenaam in alle opsigte.

Aankoms, verblyf en vertrek was aangenaam. Diens wat gelewer word, getuig van toewyding en eerlikheid.

Hannelie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Baie lekker gebly.

Baie gasvry ontvang. Kamers baie netjies en gerieflik.

Jacques A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Baie lekker plek, die mense is baie vriendelik.

Sien sterre.

Elsjé G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsjé G

Perfek.

Baie oulik. Waarde vir jou geld.

Aviators Retreat se terugvoer

Baie dankie Elsjé.

Aviators Retreat
Laetitia P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia P

Was good.

Beautiful garden, stunning pool and entertainment area. Enjoyed our stay.

Marius C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius C

Baie goedkoop. Maar nie so netjies en moet deur huis stap om by kamers te kom.

Baie gemaklik, moes deur huis stap om by kamer te kom. Mense laat nog nog buite gesit en raas. Mense het nie Sondagoggend self kom help met uitteken. Bietjie onprofessioneel.

Les S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les S

Uitstekend, netjies, gemaklik en vriendelik!

Ons moes aanvanklik wag vir verblyf wat nie gereed was nie. Hulle het ons toe opgegradeer sonder enige addisionele kostes weens die bietjie ongerief. Gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Johan S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Lekker rustig, mooi en skoon.

Baie aangenaam, naby alles en almal gemaklike verblyf.

Judith V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith V

Awesome.

Dalk net cosier en groter duvet vir die bed, veral in wintermaande.

Dawi S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawi S

Baie vriendelike gasheer.

Baie heerlik gebly en sal weer daar oorslaap.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yulke P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yulke P

The worst ever.

The lady was so rude and the doors did not lock. There was no door on the bathroom. No Wi-Fi, no DStv. We felt unwelcome from the start. It was the first time ever booking into a place and this has put me off completely. I'd rather drive back than to sleep over again.

Aviators Retreat se terugvoer

I am sad to hear of your disappointment, this is not what we hope to achieve. Unfortunately, we did have bad weather thus the DStv and Wi-Fi was off for a short period of time and I do apologize for your inconvenience on that behalf. As for the bathroom not having a door, the bathroom is so isolated from the room via the passage, but we will definitely look into it as there may be other guest feeling uncomfortable with the idea. Further more I apologize for your overall stay I would have assisted you with all your compliant, switched rooms if possible just to make your stay comfortable.

Aviators Retreat
Andre W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Lekker.

Baie lekker gebly, en die buite omgewing is iets om te sien en te ervaar.

Corne H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Baie aangenaam.

Stil netjiese plek met 'n baie mooi uitsig.

Ben C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Professioneel.

Heerlike simplistiese verblyf. Een woord, pragtig!

Barend V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Baie genotvol en lekker rustig.

Baie rustig en professionele diens. Sal aanbeveel vir enige persoon wat in die omgewing moet oornag. Prys en diens is baie goed. Die bespreking en betaling was ook baie maklik en vinnig.

George W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George W

Bevredigend en bekostigbaar.

Fantastiese uitsig oor area en netjiese, skoon verblyf.

Bianca N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N

Netjies.

Kamer 7 - Lekker geslaap, beddens, kussings en badkamer was alles netjies en skoon.

Michelle O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle O

Uitstekend geleë en gemaklik.

Ons het ons kuier baie geniet. Sal beslis weer daar bespreek. Die area is rustig, en die eenheid is netjies skoon met genoeg spasie vir die kinders om te speel.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gert B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gert B

Onder gemiddeld.

Stort deur lek, TV-opvangs swak, vorige gas se rook reuk nog in kamer. Kamer lekker ruim.

Maryna V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna V

Geen melk vir die koffie nie.

Dit is 'n B&B, maar geen ontbyt is voorsien nie. Daar was niks melk/poeiermelk vir die koffie nie.

Zelda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zelda B

Patetiese swak diens, vuil! En nie geskik vir enige menslike verblyf nie.

Ek het spesifieke kamer bespreek en betaal. Met aankoms was kamer aan ander person goedgekeur en wou eienares ons plaas in 'n goedkoper kamer. Kamermure en badkamer plafon was oortrek van "mould". Hierdie is nie die gevolg van 'n weer incident nie maar suiwer swak of geen skoonmaak van die areas nie. Na weiering is ons na kamer 5 geneem. Terwyl die plek pragtig buite is en baie moeite gedoen word, word herstelwerk nie in die kamers gedoen nie. Die plafon se verf dop af. As jy op die bed is, kan jy letterlik skryf in die vullis op die plafon - as jy deur die spinnekop web kan kom. Die meubels was oortrek van stof en taai. Die stoele is vieslik vuil. Die gordyne swart en vuil. Die vorige inwoner se oorblyf artikels was nog in die yskas. Net so was seepstukkies nog op die stortvloer waar die vorige inwoner gestort het. Die seepbotteltjies was kwart gevul en slegs 1 gevlekte handdoek vir 2 mense. Weereens het plekke in die badkamer mould gehad. Ons het geweier om die ontbyt te nuttig want as hulle gastekamers so lyk wil ek nie sien hoe lyk die kombuis nie. Die ontvangsdame was baie vriendelik maar verder was dit pateties. En hierdie is net basiese diep skoonmaak werk wat gedoen moet word. Duidelik is daar nie respek vir gaste nie.

Rika G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika G

Lekker.

Ontvangs was uit boonste rakke. Gestop en dame was by die deur gegroet op my van! Dis mos diens! Hulle het ook geweet wie kom watter tyd. Puik, dankie.

Sheilla M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sheilla M

I was so disappointed with their service and food.

The place looks nice but it was not clean, it was so dusty and there was no toiletpaper on arrival and the bulbs were not working. Their breakfast was terrible, we did not even finish it. Everyone was so disappointed and hungry after trying to eat.

Chantal L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chantal L

Ek het nie waarde vir my geld gekry nie

Hulle advertensies op die internet is misleidend.

Taryn S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Taryn S

Needs serious maintenance and renovation!

Needs maintenance and renovation.

Almie P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Almie P

Heerlike kamer, maar onderhoud moet gedoen word.

Sien die sterre.

Adri J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J

Was regtig heerlik en het soos mens se eie huis gevoel.

Marie en haar familie het ons baie tuis laat voel en daar was heeltyd kommunikasie. Dit was vir ons lekker om daar te bly en ons sal dit beslis aanbeveel. Die personeel was ook baie vriendelik. Dankie Marie en jou span - ons het lekker gebly!

Andre L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Fantasties!

Ek het my tydjie daar terdeë geniet alhoewel dit te kort was. Sal graag in die toekoms terug wil gaan en 'n paar aande daar wil deurbring. Die eienaar Martie is baie aangenaam, behulpsaam en gasvry.

Kabelo M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo M

A place of tranquility and great peace of mind.

The place is of high and acceptable standards as advertised. One felt at home especially with the warm welcome and ubuntu from Marie. See you soon. Regards.

Mandi A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi A

Als was tops.

Baie vriendelik, behulpsaam. Ontbyt is tops. Dit was regtig als net lekker. Sal definitief weer daar gaan oorbly .

Corne S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Vriendelik en baie lekker gekuier, vrou was baie behulpsaam.

Die vrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die kamers is baie mooi.

Christine L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christine L

Kamer baie netjies.

Badkamer kan opgegradeer word. Andersins was die verblyf goed.

Nogolide M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nogolide M

It is nice accommodation, but the cleaning staff needs more training.

The place was nice, but cleanliness was an issue. The cleaning staff did not clean our room on the 1st morning. We went to the casino at 13:00 and came back at 21:00 and our room was very dirty and beds not made, bathroom not cleaned, towels not changed. Otherwise we enjoyed our stay there and I would recommend the Aviators to a friend.

Aviators Retreat se terugvoer

Good day,

We apologize for the inconvenience. But the only concern we have was to think of the privacy of the guests. In our booklets we advise our clients to leave the unit open for cleaning. Thank you for bringing this under our attention. We will advise our clients to see all the info in our booklet.

Thank you

Aviators Retreat
Louis F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis F

Not too impressed, but acceptable.

Clean, but very basic. No door to bathroom/toilet (a huge embarrassment if a person needs to use the facility whilst the other is in the adjacent room). Shower door inoperative. Hot and cold water taps are incorrectly marked. TV cables visible and poorly installed. Fridge not plugged in, so no ice or cold water on arrival. This indicates that no preparation is made in anticipation of arrival. No person available to meet us at arrival, had to call manager and she called helper to open for us. Trying for trendy look, but with clashing old fashioned pictures. View to backyard and rusty dry linen rack and garden shed. Not a great view at all as depicted in the pictures. Quiet location though.

Kerry R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry R

Friendly, comfortable and clean.

The accommodation was clean and neat. The hosts were friendly and helpful, but some of the electrical fittings and cupboards are of poor quality.

Elize D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elize D

Uiters teleurstellend. Advertensie misleidend.

Daar was geen bord buite om die gastehuis aan te dui nie. Ons het gesukkel om toegang te kry tot die gastehuis. Die eerste kamer waarin ons geplaas is, het na rook geruik. Die veiligheidshek van die tweede kamer sluit moeilik. Daar is geen melk vir jou koffie nie, en geen seep en sjampoe nie. Die vensters was vuil. Teleurgesteld. Ons het gery sonder om ontbyt te nuttig.

Johan M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ek het vir twee nagte daar oorgebly. Die dame het in die oggendure die kamer vir my oopgesluit.

Ek sal die plek enige tyd weer besoek as ek in die omgewing is. Definitief vir my familie en vriende aanbeveel. Pragtig. Dankie vir sulke plekke teen billike pryse.

Linda B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Ons is baie vriendelik ontvang en kon heerlik ontspan voordat ons na ons funksie vertrek het.

Die kamer is goed toegerus en baie netjies. Die wonderlikste was dat daar 'n bad en 'n stort is. Ek hou nie van stort nie, maar my man wel. Marie is baie gaaf en ons sal weer van haar dienste gebruik maak. 'n Verdere bonus is die mooi uitsig.

Avalon V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Avalon V

Magda is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Awesome! Sal dit aanbeveel!

Janet M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet M

Die kamer is ruim, baie pakplek en alles is pragtig en netjies.

Baie lekker gebly. Spieël naby muurprop sal lekker wees.

Johanna A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna A

Lekker huislik

Vriendelik en gasvry. Bietjie raserig vroeg oggend

Louis F - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louis F

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Estelle J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle J

Vir oornagverblyf is dit "nice".

Dit was so-so gewees.

Louis W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis W

Baie teleurstellend.

Met aankoms het die dame versoek dat ons 'n hoër bedrag betaal as wat op ons bevestiging aangedui is. Toe ek navraag doen oor die bedrag het sy gesê dat sy die volgende oggend vir my wou kleingeld gee, maar ons is vroeg weg. Dis nie waar nie, ons het eers 08:30 vertrek. Daar was ook geen kleingeld betrokke by die bedrag van R350.00 wat sy van ons gevra het nie - die presiese bedrag is so aan haar oorhandig. Baie teleurstellend. Die dame was nie bewus van ons bespreking nie. Ons eenheid was in aanbouing. Elektriese bedrading hang los rond, elektriese skakelaars is oop, kaste en plafon is nie voltooi nie, die situasie by die swembad is baie gevaarlik, nie voldoende toiletpapier in die badkamer nie, koue kraan in wasbak kan nie oopmaak nie ... Die gevoel wat ons gekry het was dat geen kamer vir ons voorberei was nie en toe ons arriveer is enige kamer aan ons toegewys.

Truus W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Truus W

Die gasvrou was uiters ongasvry, onbehulpsaam en ek moes self my tas sleep na my kamer.

Ek was by 'n troue en het per SMS laat weet hoe laat ek sou aankom. Die kamers is teenaan die oop swembad, mens het geen ruimte as daar 'n stoel staan voor jou deur nie. Dis gevaarlik! Die TV wou nie werk nie. Daar is skimmel teen die plafon, mure, stort en bed. Die twee stoele het nog hul plakkers van die veiling op en die armleunings was vuil. Ek het nie 'n afstandbeheer gekry nie, die ander gaste moes maar vir my oopsluit. Ek gaan nooit weer daarheen nie.

Cecile B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B

Eerlike, goeie mense wat moeite gedoen het om my verblyf so aangenaam moontlik te maak!

Die akkommodasie was gasvry en stil. Baie dankie dat u my so tuis laat voel het!

Linda M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M

A wonderful stay - the only thing we missed was DStv

Overall the unit we had was spotless and well equipped. The only thing missing was DStv which we would have enjoyed, and would recommend that you offer selective, compact channels, as we only had TV 1,2,3 + E. Many thanks for the warm welcome we received.

Ke N - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ke N

It's a friendly place, especially Chris, who was an easy person to get along with

Nothing much I can say because I spent most of my time in the area.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wittebergstraat 19, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd654371d9b6302e39f08472302ab0e513cd9f3faa7f1e7331d8e97dfcd84835a612d45c52476facb39751ba11221e25bdddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 81 5 1 4 19 Witteberg Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.081218081673 27.795034520168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang