Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aviemore Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Aviemore Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Philip B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Bo verwagting.

Ons het baie lekker gebly en het reeds bespreek vir volgende jaar.

Aviemore Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons sien julle volgende jaar

Aviemore Lodge
Arne N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne N

Uitstekende verblyf!

Netjies, tenvolle toegerus, gerieflik, veilig, mooi uitsig en heerlike jacuzzi! Waarde vir geld. Aangenaam verras dat die huis geadverteer is as 4 slaapkamers met 3 badkamers, maar met aankoms besef dis eintlik 5 slaapkamers en 4 badkamers. Goed om te weet vir die toekoms. WiFi geïnstalleer die oggend voor ons aankoms, lekker verrassing!

Aviemore Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Daar is inderdaad 4 slaapkamers met 4 badkamers en dan 'n 'kids room' met bunk beds wat ons adverteer in die beskrywing.

Groete

Aviemore Lodge
Erinda F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erinda F

Ons het heerlik gebly.

Aviemore Lodge is ideaal geleë, naby die hoofstraat en aangrensend aan 'n natuurreservaat en dam. Dit was stil en rustig. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar in die huis. Baie dankie vir vriendelike puik diens!

Aviemore Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Aviemore Lodge
Lynette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Heerlike kuier in Dullstroom.

Aviemore is 'n pragtige woning met 'n lieflike uitsig oor die dam. Alles en nog meer was in die huis. Ons sal vir seker terug wees!

Aviemore Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Aviemore Lodge
Annetjie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M

Asemrowende uitsig!

Aviemore Lodge was verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het! Die uitsig was so spesiaal - ons het elke oomblik geniet! In Dullstroom is dit ons nuwe verblyf.

Aviemore Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Aviemore Lodge
Annemarie T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie T

Gerieflike, ruim en lieflike blyplek.

Heerlik. Warm en gesellige huis. Warm vir wintersnagte. Baie goed toegerus en ligging perfek.

Aviemore Lodge se terugvoer

Baie dankie, Annemarie. Ons is bly julle het dit geniet by ons.

Groete,
Wilmari

Aviemore Lodge
Liezl B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B

Dit was ongelooflik rustig, pragtig en veilig.

Ons is welkom ontvang by die besprekings kantoor, dame het ons 'n padkaart na die huis gegee, ons het maklik in die estate gekom met sleutelkaart. Die huis was by die dam geleë en ons het 'n pragtige uitsig gehad. Huis is so goed toegerus, jy het net nodig om jou klere en kos te bring! Dit was so 'n lekker naweek.

Aviemore Lodge se terugvoer

Beste Liezl,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Wilmari

Aviemore Lodge
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8a7500e77dc12bae5dce81f933dfb6bbb3b0bc6922c4ca07aad8e973815c3e406e02c2dc65fc65762c981416a5a448da68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.411297615765 30.107753594968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang