Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aviemore Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Philip B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Bo verwagting. Ons het baie lekker gebly en het reeds bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Aviemore Lodge
Dankie vir die terugvoering, ons sien julle volgende jaar

Arne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf! Netjies, tenvolle toegerus, gerieflik, veilig, mooi uitsig en heerlike jacuzzi! Waarde vir geld. Aangenaam verras dat die huis geadverteer is as 4 slaapkamers met 3 badkamers, maar met aankoms besef dis eintlik 5 slaapkamers en 4 badkamers. Goed om te weet vir die toekoms. WiFi geïnstalleer die oggend voor ons aankoms, lekker verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Aviemore Lodge
Dankie vir die terugvoering, Daar is inderdaad 4 slaapkamers met 4 badkamers en dan 'n 'kids room' met bunk beds wat ons adverteer in die beskrywing. Groete

Erinda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ons het heerlik gebly. Aviemore Lodge is ideaal geleë, naby die hoofstraat en aangrensend aan 'n natuurreservaat en dam. Dit was stil en rustig. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar in die huis. Baie dankie vir vriendelike puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Aviemore Lodge
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lynette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Heerlike kuier in Dullstroom. Aviemore is 'n pragtige woning met 'n lieflike uitsig oor die dam. Alles en nog meer was in die huis. Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Aviemore Lodge
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Annetjie M
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Asemrowende uitsig! Aviemore Lodge was verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het! Die uitsig was so spesiaal - ons het elke oomblik geniet! In Dullstroom is dit ons nuwe verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Aviemore Lodge
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Annemarie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2019

Gerieflike, ruim en lieflike blyplek. Heerlik. Warm en gesellige huis. Warm vir wintersnagte. Baie goed toegerus en ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Aviemore Lodge
Baie dankie, Annemarie. Ons is bly julle het dit geniet by ons. Groete, Wilmari

Liezl B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2019

Dit was ongelooflik rustig, pragtig en veilig. Ons is welkom ontvang by die besprekings kantoor, dame het ons 'n padkaart na die huis gegee, ons het maklik in die estate gekom met sleutelkaart. Die huis was by die dam geleë en ons het 'n pragtige uitsig gehad. Huis is so goed toegerus, jy het net nodig om jou klere en kos te bring! Dit was so 'n lekker naweek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Aviemore Lodge
Beste Liezl, Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Wilmari

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8a7500e77dc12bae5dce81f933dfb6bbb3b0bc6922c4ca07aad8e973815c3e406e02c2dc65fc65762c981416a5a448da68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.411297615765 30.107753594968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang