Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avo&Oak Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Avo&Oak Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lindy H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Perfect, and room and surroundings thank you!

Loved every minute of staying at a really classy unique accommodation!

Lindy H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Perfect!

Amazing, hosts were excellent, and overall a very pleasant stay, will definitely be back!

Hendri R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri R

Ontspanne gemaklik.

Heerlik! Baie dankie.

Pieter G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Gerieflik vriendelik en veilig.

Ons verblyf was aangenaam.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Netjies en veilig.

Perfek geleë. Skoon en gerieflik.

Alison T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison T

Absolutely awesome.

The accommodation was beautiful, modern and clean with every amenity you could want. The heaters and hot blankets helped us forget about the freezing weather. The owners were extremely friendly and welcoming. Definitely worth every cent. We'll be back!

Yolande V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Dit was heerlik en gesellig, ons het baie tuis gevoel.

Smaakvolle eenhede, sentraal geleë, beurtkrag is nie 'n probleem nie, rustig en gesellig om die vuur gekuier. Alles wat mens nodig het is tot jou beskikking. Vriendelike eienaar ons het heerlik gebly!

Deidre J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Baie lekker.

Ek het heerlik gebly.

Anri C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri C

Lekker gemaklike verblyf. Kombuisgeriewe was ook net genoeg vir wat ons nodig gehad het.

Ons was op 'n sporttoer en dit was goed geleë naby die skool in 'n mooi veilige area. Ek kon gemaklik gaan draf sonder om onveilig te voel of dat ek gaan verdwaal. Naby aan eetplekke. Sal verseker weer by hulle bespreek sou ons weer daarheen moet gaan.

V N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
V N

Ek sal Avo & Oak beslis aanbeveel. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid beskik oor alles wat jy mag nodig kry.

Ons sal beslis weer kom kuier.

Grant R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant R

Very comfortable.

Small things like maybe a towel hook in the shower and a small wash line for wet towels.

René V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René V

Baie aangename verblyf.

Alles was perfek. Sal definitief weer kom.

Minke D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minke D

Very cute.

We had a short stay, but we had everything we needed in our room!

Zelda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Lieflike, sentrale verblyf.

Ons enkele nag in die selfsorgeenheid by Avo & Oak was perfek, met ’n luukse bad waarin seer fietsryspiere gelawe kon word. Madeleine was die perfekte gasvrou. Die eenheid se dekor was eklekties, smaakvol en besonders met alles wat ons nodig gehad het en niks wat ons nié nodig gehad het nie. ’n Gasverwarmer het ons snoesig gehou in die onverwagse koel, nat weer. Ons sal enige tyd weer daar inklok.

Avo&Oak Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te ontvang.

Avo&Oak Guesthouse
Elizma G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma G

Loved it.

Was perfect for our one-night stay. The host was very helpful and friendly. We stayed upstairs. Everything was perfect. Neat, clean with a beautiful contemporary interior. Highly recommended. Thank you for a lovely stay.

Celeste S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Heerlike en veilige verblyf.

Goed geleë. Netjies, met alles wat jy nodig het.

Sunet V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Pragtige plek

Heerlik gebly en vriendelike ontvangs. Gaan beslis weer daar bly. Wonderlike plek, regtig pragtig en met vriendelike eienaars. Gaan beslis weer daar bly.

Avo&Oak Guesthouse se terugvoer

Ek is so bly dat julle lekker gebly het Sunet. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Avo&Oak Guesthouse
Jeanette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Pragtig en modern, mooi en rustige omgewing.

Sal dit aanbeveel vir alle reisigers.

Amanda U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda U

Uitstekend.

Skoon, netjies, baie rustig.

Marlene O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O

Rustig.

Perfek vir twee mense maar ongelukkig nie 'n plek vir besige kleuters nie.

Henk M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Lekker.

Ons het lekker gebly en het die hele plek uitgeboek. Voorstel is net dat gekyk word na groter braaibakke, braaitange en seker maak dat daar skottelgoedwaslappe is. Vir 'n lang verblyf kan die verwyder van swartsakke ook daagliks oorweeg word. Daar is niks fout met die verblyf en kamers nie, ons het lekker gebly. Sien die voorstelle as opbouend.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annelise K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise K

Die eenheid was goed toegerus vir ons behoeftes en heerlik ruim.

Madeleine was baie gasvry en behulpsaam en ons het heerlik tuisgegaan in die eenheid.

Naomi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Rustige, gerieflike verblyf naby George Sentraal.

Madeleine was baie behulpsaam en vriendelik met ons "inboek". Sy het alles volledig verduidelik en 'n ruim, gerieflike en skoon oorslaapruimte aan ons oorhandig ten spyte van die waterkrisis tydens oorstromings in George. Ek sal haar akkommodasie beslis aanbeveel.

Johannes D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Aangename verblyf in pragtige omgewing.

Ons is baie welkom laat voel deur ons gasvrou en die verblyf was skoon, baie netjies, veilig en rustig. Sal weer hier bly.

Yolandi B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Gerieflik, baie skoon en netjies, wonderlike behulpsame eienaars, baie spasie.

Sien sterre.

Samantha A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Baie lekker en rustig.

Dame wat ons ontvang het is baie vriendelik plekkie is grieflik en bed is ook lekker sag. Daar is alles wat jy nodig het of kry, sal beslis weer gaan.

Liesel M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liesel M

This is not a guesthouse, it is self-catering.

I booked for business travel under the premise that a guesthouse is offered. I enquired by email about the breakfast arrangements and the owner never responded. When I arrived at the facility she told me it is self-catering. I feel that I was mislead in this way. I also asked by email for an invoice for business requirements and the owner never responded. In this regard the website assisted me. Please note that this room and bathroom is not set up for self-catering as a microwave oven and washing up facilities is not provided. Only a small fridge, kettle and limited crockery is provided.

Avo&Oak Guesthouse se terugvoer

We regret that we were unable to meet your expectations. We have not opened the guest house section of our facilities due to the Covid 19 Pandemic. Originally our service offering was going to include a combination of 'room only', self-catering and bed & breakfast. Currently, we only offer self-catering and 'room only' accommodation. The room that you booked was listed as 'room only' and in no way did I ever intend to mislead you in that regard. Nor do we indicate in any of our listings, that we offer breakfast. I have honestly not received any of your emails and I would've responded had they reached me.
We plan to expand our service offering as soon as it is possible. And we hope they exceed your expectations, should you ever book with us again.

Avo&Oak Guesthouse
Martie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martie E

Aangenaam.

Rustig, maar geen pakplek in die badkamer nie.

Hermann D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann D

Alles was reg.

Baie lekker vakansie-eenheid, alles was reg, groot eenheid, parkering nie aanbevole vir karre met sleepwaens nie.

Riaan H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Absolutely marvelous!

Clean, neat, everything you need. Friendly staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlik!

Skoon, netjies, alles wat jy soek. Vriendelikste personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lydia P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P

Baie sentraal geleë en netjiese verblyf.

Dis moderne verblyf met al die nodige teen 'n goeie prys en sentraal geleë, ook lekker warm met verwarmer en elektriese komberse vir die winter!

Johannes O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O

Ontspanne, pragtige natuur, veilig en vriendelike puik diens.

Ons verblyf was waarde vir geld. Pragtig skoon en netjies. Heerlike bed en stort. Pragtige bome en rustige natuur. Gasvrou is baie vriendelik en professioneel. Ons kan Avo & Oak definitief aanbeveel.

Paul E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E

Baie netjies, skoon and goed geleë.

Ons is baie vriendelik ontvang en ons kamer was gerieflik en skoon, ons is ook toegelaat om later uit te boek wat baie gehelp het met ons reëlings.

Lorika S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorika S

Ontspan heerlik na ver rit per motor.

Na 'n ver rit met kinders was dit 'n plesier om daar te kon oornag.

Beverley S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S

Good, clean and homely. Just shower slippery.

Need more sitting area, for rooms and floor a little slippery when wet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed, skoon en huislik. Die stort is net glad.

Daar benodig nog 'n sitarea vir die kamers em die vloer is 'n bietjie glad wanneer dit nat is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Retha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V

Baie mooi.

Pragtige eenheid, rustig omgewing. Madeleine het moeite gedoen om ons met 'n paar versoeke te akkommodeer. Net 'n paar aanbevelings: meer hake vir handdoeke, broodmes, borsel vir braai, sitplek by braai. Die eenheid is lieflik, maar ons het ervaar dat dit meer geskik is vir ouers met 2 klein kinders as vir 4 volwassenes. Ons het pamflette oor doendinge in die omgewing by die Toerismeburo gekry en gelos in die huis. Dalk 'n leêr met sulke pamflette, naaste wasser, ens. Omgewing is lieflik.

Lee-ann W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann W

Ons het heerlik gebly.

Die ontvangs by Avo & Oak was baie vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel, lieflike rustige plekkie, ons het ons verblyf vreeslik geniet!

Brian L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L

Waarde vir geld.

Baie netjies en rustige verblyf. Goeie waarde vir geld, sal beslis weer van hul gebruik maak.

Brian L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Netjies, veilig en rustige omgewing.

Mia E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia E

Uitstekend in alle opsigte. Wou nie weggaan daar nie!

Avo & Oak is geleë in 'n rustige woonbuurt met die mooiste tuine en is maklik om te kry. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik daar gebly. Dekor is ongelooflik mooi en hulle het regtig aan alles gedink wat jy kan nodig hê. Sal dit vir seker aanbeveel vir enigeen wat verblyf in George soek.

Sophelene A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophelene A

Rustig en ontspannend.

Die ontvangs was goed en Madeleine is 'n uitstekende, vriendelike gasvrou. Ons sal definitief weer by Avo & Oak tuisgaan en ook dit aanbeveel by vriende en familie.

Chamanti L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamanti L

Baie netjies en ideaal as jy met klein kinders reis.

Baie netjiese plek. As jy met 'n peuter reis is die gastehuis ideaal - eenheid is baie netjies en stylvol sonder allerhande fieterjasies wat eers iewers uit die pad gesit moet word vir nuuskierige, besige agies nie. My kind is 20 maande oud en ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer hier bly.

Avo&Oak Guesthouse se terugvoer

Ons is so bly dat julle lekker gebly het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Avo&Oak Guesthouse
Gerhard G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer besoek as ons weer in George is.

Baie dankie aan Avo & Oak. Ons het heerlik gekuier.

Kristien S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristien S

Fantasties.

Dankie vir 'n pragtige huisie. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker naweek-wegbreek. Baie skoon, netjies en gesellig.

Johan K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Pragtige omgewing, pragtige verblyf, goeie diens. Alles perfek.

Ons het 'n goeie oornagverblyf by Avo & Oak gehad. Alles was absoluut pragtig. Ons kan definitief dit aanbeveel vir enige iemand met kinders.

Juanita W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W

Dit was fantasties, baie netjies.

Was 'n wonderlike verblyftyd, sal vir almal aanbeveel.

Niel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Rustig.

Lekker vinnige oornagplek.

Gerrit W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit W

Baie aangenaam.

Is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly by Avo & Oak in Heatherlands in George op die Tuinroete.

Charl Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl Johan M

Ontspanning in George.

Vriendelike eienaars met kliëntediens as top prioriteit. Pragtige wooning, toegerus met alles wat mens mag benodig. Gaan hier en ontspan!

Joanne P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P

Pragtige plek so aan die voet van die berge!

Ons gesin het 'n heerlike twee weke by Avo & Oak deurgebring. Madeleine, en in haar afwesigheid, Diame, was uiters vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was mooi skoon en goed toegerus. Ek sal net voorstel dat daar klein goed soos 'n rasper, skêr en skerp mes(se) ook ingebring word. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Sonja D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja D

Dit is nie prakties ingerig vir lang verblyf nie.

Voorstelle: Stortmatjies, meer of langer handdoekrelings, handrelings in stort, wynglase, teelepels, baie spasie vir ekstra hakke om goedere op te hang. Andersins baie netjies en modern.

Daniel R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Die plek laat jou spesiaal en bederf voel.

Ons het heerlik oornag by Avo & Oak. Gasheer is vriendelik en hulpvaardig en hy het ons verwys na 'n heerlike eetplek. Die kamer was goed toegerus en alhoewel dit bitter koud was, kon ons heerlik warm slaap a.g.v. die elektriese komberse.

Chaline B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chaline B

Wonderlik.

Ons het baie lekker by Avo & Oak gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Avo&Oak Guesthouse se terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie.

Avo&Oak Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Samantha R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R

Love the decor!

Loved our stay and Madelaine is very welcoming and easy to communicate with before our arrival.

Martin S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Plattelandse genot in Eden!

Ruim met stylvolle afwerking. Baie sentraal in die pragtige, boomryke Heatherlands.

Marieta C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta C

Netjiese groot woonstel naby George gholfbaan.

Ons het baie lekker in Avo & Oak gebly. Dis 'n groot, skoon woonstel met al die geriewe en die gasvrou, Madeleine is baie gasvry. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Adri B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Net so mooi soos op die foto's en pragtig ingerig.

Heerlike kuierplek. Pragtig ingerig en beslis waarde vir geld. Sal vir enige iemand aanbeveel!

Jaco P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Baie netjies en skoon.

Sal Avo & Oak vir enige iemand aanbeveel. Dis in 'n rustige area. En die plek is baie skoon en netjies.

Tickey V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tickey V

Pragtig en stylvol met hope spasie!

Dankie Madelein vir jou gasvryheid. Sal Avo en Oak aanbeveel.

Maynard M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard M

Baie lekker en baie rustig.

Ons het baie lekker gebly. Dit is mooi skoon en netjies en die area is stil en nie ver van die groot winkels en restaurante af nie. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Gerda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Pragtige, netjiese, ruim woonstelletjie. Baie lekker daar gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Ek het baie gehou van die dekor, eenvoudige styl. Ek kan dalk net aanbeveel dat hulle 'n droograkkie aanskaf vir die nat handdoeke, swemklere. Vier koffiebekers sal ook handig wees. Ons is van Gauteng waar ons altyd bewus is van sekuriteit. Ons het bietjie ongemaklik gevoel dat mense wat in die straat verby stap in die woonstelletjie kan inkyk. 'n Skerm / digter heining sal die probleem oplos. Ons het baie lekker daar gebly!

Karlo S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlo S

Gemaklik en eenvoudig. Alles wat ek benodig het in my verblyf.

Een van die beter plekke wat ek al by was. Pragtige uitsig van die berge. Alles eenvoudig en netjies. Alles was ek benodig het was verskaf.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyR4icn5wycSgFrdbttG3ajn3tOaPHeoVYHiVALqKS4T8Y9YPMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 43 Erica Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.949595 22.444854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang