Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AVO Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

AVO Cottage is ideaal vir gesinne en vriende wat saam reis, vir sakemanne, en ook vir studente wat navorsing doen aan die Universiteit van Kaapstad. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omliggende area, soos Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, gholfbane, strande en die Cavendish Square Winkelsentrum.

Die kothuis het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe en die eenheid word drie keer per week skoongemaak. Dié troeteldiervriendelike eenheid het die volledige DStv-pakket, Netflix, Google Play en gratis WiFi.

Daar is 'n privaat patio met 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek van die straat af word voorsien.

AVO Cottage is naby Mowbray en Rondebosch Gholfbane, Nuweland Rugbygronde, WPCC en WP Squash, die Universiteit van Kaapstad, die Rooi Kruis Kinderhospitaal en Vincent Palotti Hospitaal geleë.

AVO Cottage is 12 km vanaf die CPT Internasionale Lughawe, 3,2 km vanaf Nuweland Rugby- en Krieketstadion, 1,7 km vanaf Mowbray/Rondebosch Gholfbane, 1,6 km vanaf WPCC, 2,6 km na UK, 600 m na die Rooi Kruis Kinderhospitaal, 2,8 km vanaf Vincent Palotti-hospitaal, en 900 m vanaf Woolworths Food.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir AVO Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink AVO Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9913ef38f4dbeb7e073066e18d45072f9485108ae6e30bfbcf791a144f0eec5d9e71d67a78c0ac80922f8a7d7a88911242bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 3 mense 16 5 1 5 3 Firth Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.959556 18.4889495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang