AVO Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
AVO Cottage is ideaal vir gesinne en vriende wat saam reis, vir sakemanne en ook studente wat navorsing by die Universiteit van Kaapstad doen. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omliggende area, soos Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, gholfbane, strande en Cavendish Square-winkelsentrum.
Die kothuis het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die troeteldiervriendelike eenheid het die volle DStv-pakket, Netflix, Google Play, gratis WiFi en word drie keer per week skoongemaak.
Daar is 'n privaat stoep met 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
AVO Cottage is naby Mowbray en Rondebosch Gholfbane, Nuweland-stadion, WPCC en WP-muurbal, Universiteit van Kaapstad, die Rooikruis-kinderhospitaal en Vincent Palotti-hospitaal.
Die kothuis is 12 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 3,2 km vanaf Nuweland Rugby- en Krieketstadion, 1,7 km vanaf Mowbray/Rondebosch Gholfbane, 1,6 km vanaf WPCC, 2,6 km vanaf UCT, 600 m vanaf Red Cross Kinderhospitaal, 2,8 km vanaf Vincent Palotti-hospitaal, en 900 m vanaf Woolworths Food.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink AVO Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rondebosch Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firth-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang