Avoca River Cabins
Beskrywing
Hierdie plaashuis bied 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers deel 'n volledig toegeruste kombuis en lieflike braai-area. Al die kamers het asemrowende uitsigte oor die Sondagriviervallei en Zuurberg-reeks. Die hele huis bestaan uit 6 kamers wat as 'n geheel bespreek kan word. Doen asseblief navraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en 'n binnehof. Daar is 2 enkelbeddens. Die eenheid het nie 'n kombuis nie, maar wel tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n toilet en stort en handdoeke en beddegoed word voorsien. Tracey's Room het 'n plafonwaaier. 'n Weberbraai kan op versoek voorsien word. Ontbyt is 'n opsionele ekstra wat vooraf teen 'n ekstra tarief gereël kan word. Die eenheid is vas aan die hoofhuis, maar het sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die plaashuis het 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers deel 'n volledig toegeruste kombuis en lieflike braai-area. Al die kamers het asemrowende uitsigte oor die Sondagriviervallei en Zuurberg-reeks. Die hele huis bestaan uit 6 kamers wat as 'n geheel bespreek kan word. Doen asseblief navraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is 'n oopplan-eenheid wat uit hout gebou is. Twee eenhede deel 'n oopplan-lapakombuis wat langsaan die kothuise is. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamp lei na die dek wat oor die rivier uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer

'n Paadjie lei van die tuin na 'n klein boskamp wat oor die rivier uitkyk. Gymnogene is langsaan die houthutte in 'n beskutte oopte in die bos geleë. Hierdie toegeruste selfsorg-chalet is oopplan en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die chalet het onder andere 'n plafonwaaier en braaigeriewe. Daar is 'n balkon wat strek oor die Sondagsrivier wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie en 'n privaat wegbreek te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Daar is 2 enkelbeddens op die grondverdieping en 2 enkelbeddens op die tussenvlak. 'n Kombuisie, privaat braaigeriewe en 'n privaat stort en toilet is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens op die grondverdieping en 3 matrasse op die tussenvlak. 'n Kombuisie, privaat braaigeriewe en 'n privaat stort en toilet is ingesluit. Daar is 'n klimraam vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens op die grondverdieping en 2 matrasse op die tussenvlak. 'n Kombuisie, privaat braaigeriewe en 'n privaat stort en toilet is ingesluit. Daar is 'n klimraam vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer bo het 3 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Hierdie selfsorg-eenheid skakel met die eienaar se huis, maar het 'n privaat ingang. Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra koste. Daar is 'n toegeruste kombuis, plafonwaaier en draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke semi-losstaande en suite-eenheid teen die rivier het 'n oopplan-leefarea en -slaaparea. Daar is 2 enkelbeddens op die grondverdieping en trappe lei na die solderverdieping met nog 2 beddens. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n privaat kombuisie en braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke semi-losstaande en suite-eenheid teen die rivier het 'n oopplan-leefarea en -slaaparea. Daar is 2 enkelbeddens op die grondverdieping en trappe lei na die solderverdieping met nog 2 beddens. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n privaat kombuisie en braai.

Daar is 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, en 'n tussenvloer met 2 enkelbeddens. Die akkommodasie is volledig toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die toilet en stort is binne. Die eenheid is naby die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hier kan jy lekker kom ontspan tussen die bloekombome op die plaas. Die Tree Tops-kothuis het 2 slaapkamers met 'n en suite-toilet en stort. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir ’n kind. Die eenheid het 'n privaat badkamer en handdoeke en beddegoed word voorsien. Die slaapkamerdeure lei direk na die dek. Daar is 'n kombuis, sitarea, plafonwaaier en 'n braaiplek op die balkon. Hierdie selfsorg-akkommodasie word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders van 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders van 13 - 17 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die balans moet met aankoms in kontant betaal word aangesien ons nie kredietkaartgeriewe het nie.
Selfsorg-eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Maaltye is beskikbaar op versoek. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie. Laat aankoms word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is. Kano's is beskikbaar teen 'n terugbetaalbare deposito. Kinders is almal welkom. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 69 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R336 tussen Addo en Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang