Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondale

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jeanie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Volpunte vir Avondale! Goeie diens, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Baie vriendelike eienaars. Woonstel is netjies en skoon. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Sal voortaan weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Absoluut fantasties. Die ontvangs was wonderlik, dadelik tuis gevoel. Die eenheid is baie goed toegerus met als wat mens nodig het. Dis naby aan die strand en winkelsentrum. Dis nie net gemaklik nie, mens voel werklik waar tuis. Die bed se matras is nie uitgelê nie, sitkamerbanke sit gemaklik. Als is soos wat mens dit verkies as jy weg moet wees van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Netjies, skoon en vriendelike eienaars. Ek het bietjie gesoek na die plek. Dit is effe weggesteek, maar oor die algemeen is dit goed en nie te duur nie. Miskien kan daar net koffie/tee/melk by aankoms wees. Ek het gevind dat ander selfsorg-eenhede dit verskaf.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arebelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Exceptional Clean, safe, friendly staff, owners made us feel at home. Would recommend to anyone going to Richards Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Regte home away from home, baie nice mense. Vicky en Tex jul is awesome. Aandete na lang dag se werk en wasgoed word gedoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Dit was baie lekker. Uitstekende plek om te bly. Ek sal definitief weer soontoe gaan. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is baie netjies en skoon. Die decor is mooi. 100/10! Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruani F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Vreeslik oulik, veral toeriste soos ons wat vroeg oggend uit is en laat aand terugkeer! Vreeslik gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Dit was baie lekker gewees. Ek sal Avondale aanbeveel. Die eienaars is wonderlike mense baie gasvry. Dit is 'n baie mooi plek ek sal enige tyd terug gaan. Sal nie na 'n ander plek toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie nice woonstel. Nice versier, skoon, stil en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky en Tex
Avondale
Thank you Katrien, It was very nice to have you and your partner as guests at Avondale. You always welcome again. Kind regards Tex and Vicky

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vicky en Tex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers Rod 23, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJA84aYcvLtqddcbxb5LrVx2fInfn4zXUvj4O4NEdGqOegsqRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 23 Anglers Rod Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.784825912378 32.095254063606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang