Avondale
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anglers Rod 23, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avondale bied 3 selfsorgwoonstelle in die kusdorp Richardsbaai. Dis net 2,5 km vanaf die swemstrand Alkantstrand, en 12 km vanaf Richardsbaai se lughawe.
Woonstel 1 en 2 is elk eenslaapkamer-eenhede met 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea wat uit 'n sitarea en 'n kombuis bestaan. Elke woonstel het sy eie ingang na die leefarea en die slaapkamer. Die eenhede het elk 'n plafonwaaier en lugversorging en daar is 'n dubbelbed in die slaapkamers en 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei in die kombuisie.
Woonstel 3 het 'n dubbelbed, 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer en daar is 'n TV, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf.
Die woonstelle word daagliks (Maandae tot Vrydae) skoongemaak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Vicky en Tex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Anglers Rod 23, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Avondale het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anglers Rod 23, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang