Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondrust Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annelle G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

N huisie weg van die huis. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiane V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

An excellent overnight stop. Extremely helpful host. The stay was excellent and will definitely stay at Avondrust again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie skoon, netjies en veilig. Die braai en swembad area was baie gerieflik. Baie skoon, netjies en veilig. Die braai en swembad area was baie lekker om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina P
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon, gerieflik, veilig. Aangename verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneri S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Beste waarde vir geld. Baie ruim en netjies. Boek vir seker weer. Baie goeie diens en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornè P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Goed uitgerus. Geen klagtes, was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtige ou huis. Ruim, skoon en goeie slaapplek en goed ingerigte kombuis. Ons is hartlik ontvang. Ruim en veilige parkering. Het heerlik in die swembad afgekoel na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Spot on for an overnight stay. Comfortable stay in a convenient location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
1 nag
5.0
Des 2023

Gerieflik, netjies, maklik om te kry. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekend. 'n Heerlike plek om by te bly. Die eenheid was so skoon en netjies met alles wat ons benodig. Ons geniet dit altyd om Graaff Reinet te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce25230db7e77ace18197ace80c9596688511799eca130c953788df6eae1663af7b585494ff404b48e9a4cb33bcc331cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 40 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250894388715 24.534669193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang