Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondrust Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Avondrust Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hanneri S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri S

Beste waarde vir geld. Baie ruim en netjies.

Boek vir seker weer. Baie goeie diens en skoon en netjies.

Morne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Goed uitgerus.

Geen klagtes, was baie goed.

Riekie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Pragtige ou huis. Ruim, skoon en goeie slaapplek en goed ingerigte kombuis.

Ons is hartlik ontvang. Ruim en veilige parkering. Het heerlik in die swembad afgekoel na 'n lang dag op die pad.

Dewald V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Spot on for an overnight stay.

Comfortable stay in a convenient location!

Charles M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Gerieflik, netjies, maklik om te kry.

Baie lekker gebly, dankie.

Francois J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Uitstekend.

'n Heerlike plek om by te bly. Die eenheid was so skoon en netjies met alles wat ons benodig. Ons geniet dit altyd om Graaff Reinet te bly.

Beaulha P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beaulha P

Gasvry ontvang en baie netjiese eenheid.

Ons is baie gasvry ontvang. Die eenheid was baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar oornag.

Heinrich B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Heerlike oornagplek, baie skoon, netjies en sentraal.

Pragtige plek en puik diens. Alhoewel dit baie sentraal is, is dit baie stil en lekker om buite te kuier in die tuin. Sal dit aanbeveel.

Avondrust Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit was 'n plesier om u hier by Avondrust te kon akkommodeer. Ons sal graag in die toekoms u weer wil akkommodeer.

Avondrust Guest House
Paul R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Overnight stop in Graaff-Reinet.

We stayed at Avondrust in March of this year and enjoyed the stay, hence the return in June.

Avondrust Guest House se terugvoer

Dear Paul, thank you very much for your review. It was a pleasure to accommodate you and your wife at the guesthouse.

Avondrust Guest House
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie, baie aangenaam.

Dit is die tweede keer wat ons daar oorbly en ons kan Avondrust baie beslis aanbeveel. Natasha was baie behulpsaam en het tot sover gegaan om vir ons plek te bespreek by een van die restaurante vir aandete - wat ons nie kon gebruik nie omrede ons die pad van Kaapstad af tot daar aan alles en nog wat gepeusel het. Veilige parkeerplek, bitterlik netjies en naby aan alles in Graaff Reinet. Sal beslis weer daar oorbly.

Tracy K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy K

Beautiful rooms, very clean and comfortable.

Enjoyed our stay. Highly recommended.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adriaan T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan T

Netjies, veilig en mooi.

Met geen ontbyt ingesluit teenoor prys was ons teleurgesteld. Oor baie jare heen tot 2016 het ons gereeld hier oorgeslaap.

Adele J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Pragtige plekkie.

Ons het baie lekker gebly en die kamers is netjies en skoon en baie mooi. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Dankie.

Avondrust Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle by ons te kon akkommodeer.
Vriendelike groete
Natasha

Avondrust Guest House
Lientjie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie T

Verfrissend.

Baie skoon en netjies. Sal beslis dit aanbeveel vir enigiemand.

Adelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle M

Skoon en veilig.

Ons het daar oorgeslaap vir een aand. Als was mooi en skoon, en daar was alles wat ons nodig gehad het. Kar was baie veilig, en die kinders het die swembad geniet, na 'n dag in die kar. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Avondrust baie aangename plek om oor te bly

Avondrust is regtig 'n baie aangename plek om oor te bly as Graaff Reneit besoek word. Dit is sentraal geleë en loop afstand van baie restaurante. Die ontvangs en diens was ook uitsonderlik goed gewees en ons kan met groot graagte Avondrust aanbeveel

Avondrust Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit was 'n plesier om u hier by Avondrust te kon akkommodeer. Ons sal graag in die toekoms u weer wil akkommodeer.

Avondrust Guest House
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce25230db7e77ace18197ace80c9596688511799eca130c953788df6eae1663af7b585494ff404b48e9a4cb33bcc331cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 40 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250894388715 24.534669193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang