Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondrust Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Avondsrust Guest House is in die hartjie van Graaff-Reinet. Hierdie gastehuis is in 1911 gebou. Dié Karoo-dorpie is die tuiste van ongeveer 200 nasionale monumente en om elke hoek en draai is daar 'n stukkie geskiedenis om te verken. Avondrust Guest House is naby al Graaff-Reinet se winkels, museums en restaurante geleë.

Die verblyf word in individueel-versierde kamers gebied wat elkeen 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang na die tuin het. Al die kamers is is ruim, privaat en gerieflik ingerig.

Gaste kan in die groot swembad baljaar terwyl hulle die berguitsig bewonder. Daar is ook 'n tuin, kinderarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hanneri S
Gesin met tieners
5.0
Beste waarde vir geld. Baie ruim en netjies. Boek vir seker weer. Baie goeie diens en skoon en netjies.
Apr 2024
Morne P
Gesin met tieners
5.0
Goed uitgerus. Geen klagtes, was baie goed.
Mrt 2024
Riekie S
Saam met vriende
5.0
Pragtige ou huis. Ruim, skoon en goeie slaapplek en goed ingerigte kombuis. Ons is hartlik ontvang. Ruim en veilige parkering. Het heerlik in die swem...
Sien meer
Feb 2024
Charles M
5.0
Gerieflik, netjies, maklik om te kry. Baie lekker gebly, dankie.
Des 2023
Francois J
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. 'n Heerlike plek om by te bly. Die eenheid was so skoon en netjies met alles wat ons benodig. Ons geniet dit altyd om Graaff Reinet te bly...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avondrust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce25230db7e77ace18197ace80c9596688511799eca130c953788df6eae1663af7b585494ff404b48e9a4cb33bcc331cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 40 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250894388715 24.534669193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang