Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondsrus Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Surett D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Oorgeslaap tydens Nampo besoek. Sien asb. ster-gradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Avondsrus Guesthouse
Baie dankie, Andre, vir die goeie verwysing. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon ontmoet. Sien uit na 'n weersiens. Groete Kobus en Ronel

Elsanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvryheid, netheid en waarde vir geld. Gasvrye ontvangs van die gasheer en gasvrou. Heerlike beddens en beddegoed. Eet maar gerus van die gasvrou se etes. Dis die beste. Alles wat jy nodig sal hê is beskikbaar in die kombuis. Voel soos familie. Sal weer bly by Avondsrus as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Het tuis gevoel, alles was skoon en netjies. Ronel en Kobus was baie vreindelik. Het oorgeslaap oppad Nampo toe. Was aangenaam verras met lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2022

Voldoende vir oornag slaap vir ver reis. SIen sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Goeie waarde vir geld met vriendelike diens laat mens dadelik tuisvoel. Groot kamers, goeie beddens met elektriese komberse en lekker ontbyt het ons lang reis hierheen die moeite werd gemaak. Alles was perfek en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Avondsrus Guesthouse
Goeiedag Louis baie baie dankie vir julle besoek, julle is baie spesiale mense en vir ons 'n eerste dat jy in jou grootword huis kon slaap. Wat 'n voorreg was dit vir ons om deel te he aan jou kinder jare herinerings. Groete Kobus en Ronel GroteGr

Marinda P
Kort verblyf
5.0
Feb 2017

More than we've expected. What a wonderful surprise, I've used a lot of Guest Houses, and Avondsrus is definitely one of my top 3. Avondsrus was an absolute surprise. We were treated like family, the establishment is beautiful, the rooms is gorgeous and very clean, with everything you need and much more. The Breakfast was outstanding. We can't wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag
4.8
Jun 2017

Lekker groot kamer, yslike groot bed, elektriese kombers, warm sop net die regte resep vir 'n kouerige wintersnag in die Vrystaat - baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik, het sommer dadelik tuis gevoel. Ronel het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak alles was reg. Baie dankie, kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Avondsrus Guesthouse
Goeie naand Andre, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en te akkomodeer. Hoop om weer van jou te hoor. Vriendelikke groete, Kobus en Ronel Muller.

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Aangenaam verras. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons so gemaklik en tuis as moontlik te laat voel! Baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en is soos familie behandel - steeds professioneel. Aandete was voortreflik en met ons terugkeer vanaf Bloemfontein vanaf It's Time, is daar heerlike versnaperinge voorgesit. Ons sal beslis weer by Avondsrus aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Avondsrus Guesthouse
More Peet, baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te ontmoet. Terugvoering en kritiek is altyd nodig om te verbeter op moontlike tekortkominge. Vriendelike groete Kobus en Ronel Muller Avondsrus Gastehuis

Emsie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Uitstekend. 5-ster behandeling. Uitstekend. 5-ster! Baie geniet. Skoon en uiters gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Avondsrus Guesthouse
Thank you for a good review, we hope to see Emsie again soon. We strive to keep our clients satisfied.

Dawn J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2016

A home away from home. Clean, secure area. Friendly staff. Tranquil and quiet. A definite choice and I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Avondsrus Guesthouse
Good day Dawn, thank you for your review. We appreciate your good rating. Through these ratings we can build and strife to deliver good service to our guests. We hope to see you again. Regards, Kobus Muller.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkhuizenstraat 7, Odendaalsrus, Vrystaat, 9490, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYWY3Y2JjLTg2ZDEtNDk0ZS1iNTg2LWVjYzNkZGI0MDY4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 7 Barkhuizen Street Odendaalsrus 9490 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.871022062749 26.680235626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang