Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondsrus

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Avondsrus
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dylan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S

Was lieflik, veilig, rustig en ontspanend.

Ons het baie lekker gebly en was 'n baie rustige atmosfeer.

Elmor V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmor V

Lang-naweek tuis gegaan by Avondsrus. Ek kan die see hoor en nog steeds die sterre sien.

Heerlik tuis gegaan by At.

Anne S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne S

We had a lovely stay at Avondsrus with a stunning view of the stars at night.

We had a lovely stay at Avondsrus with a stunning view of the stars at night. Beautiful location, close to the penguin colony and the main beach in Betty's Bay.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise C

It's clean and comfortable, but old.

See stars.

Francois S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Tranquility and peaceful.

Beautiful area, will definitely visit again.

Alzette G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alzette G

Baie gerieflik en het alles wat nodig is.

Ons het baie lekker oorgeslaap en sal definitief die plek aanbeveel. Kamers en badkamers was netjies en skoon. Bed was gemaklik en dis baie lekker om in die aand die see te hoor en in die oggend wakker te word met die voëltjies se getjirp.

Adri R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri R

Avondsrus is in 'n stil en rustige omgewing met pragtige uitsig op die berge en mens kan in die verte die see sien van die balkon op die eerste vloer.

Die pikkewyne is naby en Bettiesbaai het 'n uitgestrekte, wit swemstrand met die berge in die agtergrond.

Suzanne L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne L

Good overnight accommodation.

Cosy place for overnight accommodation, ample tea/coffee, and even cereal and milk; very impressive. Easy location. Was a bit uneasy with the door that leads to the main house, of which we do not have control (i.e. no key or latch).

Marieta O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O

Aangename verblyf.

Baie lekker gebly, dankie.

Marinda M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Heerlike oornag verblyf!

Avondrus se 2 en suite-kamers was perfek vir ons behoefte om te kon oornag. Alles was skoon en netjies. Gemaklike beddens, ruim badkamers en die koffie, tee en ontbytgraan was spesiaal. Vriendelike eienaars. Baie dankie!

Brenton B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton B

'n Besonderse aangename ervaring.

Avondsrus bied waarde vir geld en het 'n soort ou-wêreldse sjarme. 'n Mens kan heerlik ontspan by Avondsrus, want daar is 'n soort kalmte en vrede wat saam met die huis kom.

Queron A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Queron A

Dit was 'n baie rustige verblyf en was mooi uitsig en lieflike diens!

Sal beslis vir nog 'n naweek gaan.

Sandra N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra N

Comfy spacious accommodation in a sea of fynbos.

The hosts are friendly and helpful and the ground floor's spacious room with a full bath en suite is comfortable. There is an inter leading door to the hosts' lounge which could be better sound proofed and I would have liked crisp linen on the bed.

Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wicus V

Baie mooi see-uitsig.

Baie mooi plek met 'n mooi uitsig, bed nie op standaard nie, maar verder baie netjies.

Tina And Pierre V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tina And Pierre V

Vriendelik ontvang en netjies.

Sien sterre.

Jacomina L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina L

Hartlik ontvang. Gasvrou het moeite gedoen om seker te maak alles is in orde en gerieflik.

Beslis aan te beveel en pragtig.

Louis B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Fantasies.

Alles wat jy nodig het, het eienaar se gasvryheid baie geniet. Pragtige plek met die mooiste uitsig. Sal beslis weer gaan!

Shirley R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley R

Ruim en skoon.

Die plekkie is 'n lekker blyplekkie. Alles wat mens nodig het en naby aan alles in Bettiesbaai en omliggende omgewing. Die plek is skoon en al die geriewe wat mens nodig het vir vakansie is daar.

Petro V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V

Gemaklik.

Ek het 'n baie gasvrye en vriendelike ontvangs gehad. Baie dankie.

Marina B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

'n Onvergeetlike ondervinding wat ek weer sal doen.

Die plek sal ek aan enigeen aanbeveel. Die ontvangs is puik. Die vriendelikste, wonderlikste mense wat ek ooit ontmoet het. Elke sent was die moeite werd. Die paartjie is 'n volkome seëning. Dankie Here vir mense soos dit.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferraria-weg 4042, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a7a2dd61c17bf52d01a74b03de7576006e956863bf2783f25b9e63c5c9664531071934370c9a5a5a3a853b85b66707a7373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 4042 Ferraria Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365416666667 18.89325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang