Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avonlea Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Celeste S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfek vir ons besoek aan die dagkliniek. Skoon en netjies. Stap afstand na die dagkliniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Love die plek Hulle is vriendelik, netjies en die gevoel van die plek is soos 'n sprokie. Dankie vir nog 'n lekker kuier. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ons is baie vriendelik ontvang en was aangenaam verras met die pragtige kamer. Die kamer is ruim en gerieflik. Die binnehuisversiering is pragtig. Dit is 'n baie weelderige kamer. Die bed is puik! Alles is skoon en netjies. Ons sou graag langer wou bly. Ons sou van perkuleer koffie gehou het by ontbyt. Alles was puik! Definitief sien julle ons weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christell
Avonlea Guesthouse
Beste Annetjie. Baie dankie dat julle by ons geboek het, en ook vir die welkome en positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Christell.

Lititia Michelle K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Good, close to hospitals. Not sure if Polokwane has a water issue, but we had no running water at 05:00 in the morning before leaving for the hospital. Larger bath towels will also be advisable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Casper D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik oorgebly. Oorgeslaap weens skole sport by PHS. Vriendelike ontvangs en netjiese geriewe. Ontbyt was smaaklik, maar sal mooi afgerond gewees het met goeie kwaliteit koffie saam met ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lerato Clementine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Okay stay. An okay stay. The room we stayed in used outside tarps for curtains. It didn't give us a sense of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eric D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Sentraal en rustig. Ons het baie lekker gebly, die kombuisbenodigdhede is dalk 'n bietjie te min. (Braaibak, opskepbakke.)

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christell
Avonlea Guesthouse
Beste Eric. Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ongelukkig is ons nie 'n self-catering gastehuis nie, en is die braai buitekant net 'n vergunning. Baie dankie vir die welkome terugvoer. Vriendelike groete, Christel

Kgothatso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

I slept ok, and had a good breakfast. The guesthouse is quite nice, the breakfast was good. The length of the bed and sheets were a bit short for my height. There was no window in the room, and I couldn't keep the sliding door open all the time. Overall I had a good stay. I was travelling at night and arrived outside of the check-in times. As a result, I was told that I wouldn't be able to get my key unless I arranged for someone else to collect it for me. I've never had this problem with other accommodations, and I'm still wondering what would have happened had I not known anyone in Polokwane. Had I known that I would not be able to collect the key after 20h00, I would have booked somewhere else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecil N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Baie mooi plek en puik diens. Die gastehuis laat jou tuis voel en hulle diens is puik! Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer, want ons het laat daar aangekom en is vroeg weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estel P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Pragtige verblyf. Alles wat mens nodig het. Die Forest kamer is 'n baie mooi kamer - smaakvolle dekor. Alle benodigdhede was reeds beskikbaar. Yskassie, koffiestasie en ekstra komberse vir onverwagte koue. Die gastehuis het 'n kragopwekker, so beurtkrag is geen probleem nie. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 69A, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26fefe72a25f7f0f00511379fd72278633aeeadeb126d5b9343a2e11ba555996498e250e8406c2671ac74fa760dc7fd1e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 69A Plein Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.905042640531 29.463997326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang