Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avonsrus Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tanya P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ongelooflike mooi plekkie! Die plekkie het al ons verwagtinge oortref! Ria-Lize het ons onmiddellik met ons aankoms laat tuis voel. Avonsrus is ongelooflik mooi en goed toegerus. Mens kan sien dat daar aandag gegee is tot in die fynste detail. Die kuierarea buite was ook 'n hoogtepunt gewees. Ons sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld. Ruim, skoon, netjies en ten volle toegerus. Ria-Lize gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene V
1 nag
5.0
Apr 2024

Mooi plekkie. So 'n lieflike plekkie. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag
5.0
Feb 2024

We loved it. We had a lovely overnight stay at Avonsrus Guest House. The place was so clean, equipped with air conditioners, well-equipped in general, and beautiful surroundings. Our host was really accommodating and friendly. I recommend staying here with friends or family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley C
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Highly recommended accommodation - rustic and modern and has everything you need. What a beautiful accommodation for our overnight stay. The house has a lot of history, rustic and modern at the same time, with everything you need. Beds are very comfortable and rooms are bigger than expected. Friendly greeting by the host and two dogs. You can also purchase (padstal goodies), wine, and food for a braai directly from the host. The communication with the host from the start is amazing. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
RIA-LIZE
Avonsrus Guest House
So glad you enjoyed your stay at Avonsrus. It was a pleasure to host you. Please come and visit us again if you are ever in the area.

Jacques J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Well presented comfortable overnight accommodation. Very enjoyable overnight stay. The renovated and updated farmhouses are tastefully set up and have everything needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Comfortable Stay. Really worth the stay, calm and friendly reception upon arrival. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Mees gerieflike oorbly ooit! Op ons vakansietoer deur Suid Afrika was Avonsrus die lekkerste blyplek van ons hele roete. Mens kan die aandag, geskiedenis en sorg wat in die gastehuis ingesit is in elke vertrek sien. Jaco en Ria-Lize het so mooi na ons omgesien. En uit hul pad gegaan om ons te help met enige versoeke. Kan dit definitief aanbeveel en sal weer daar oornag indien weer in Augrabies omgewing kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Clean, attention to detail and an excellent host. Fantastic, such a lovely host, thank you for all the tips and help allowing us to experience the river and falls in an amazing way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie M
1 nag
5.0
Des 2022

Pragtigie plekkie. Dit is die oulikste plekkie, ons het baie lekker gebly, alles was netjies en skoon, sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

RIA-LIZE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 965
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 965
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1218, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAITTDppoklJL5QFGX04C09e1KOgczIetMNLT2u0kKvCT53CYoyD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 965 per nag, vir 6 mense 61 5 1 5 Plot 1218 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.663612200846 20.423422169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang