Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avonsrus Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

RIA-LIZE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir Avonsrus Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Herman V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Uitstekende waarde vir geld.

Ruim, skoon, netjies en ten volle toegerus. Ria-Lize gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Lene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene V

Mooi plekkie.

So 'n lieflike plekkie. Sal definitief weer daar bly.

Lauren D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

We loved it.

We had a lovely overnight stay at Avonsrus Guest House. The place was so clean, equipped with air conditioners, well-equipped in general, and beautiful surroundings. Our host was really accommodating and friendly. I recommend staying here with friends or family!

Beverley C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C

Highly recommended accommodation - rustic and modern and has everything you need.

What a beautiful accommodation for our overnight stay. The house has a lot of history, rustic and modern at the same time, with everything you need. Beds are very comfortable and rooms are bigger than expected. Friendly greeting by the host and two dogs. You can also purchase (padstal goodies), wine, and food for a braai directly from the host. The communication with the host from the start is amazing. Highly recommended.

Avonsrus Guest House se terugvoer

So glad you enjoyed your stay at Avonsrus. It was a pleasure to host you. Please come and visit us again if you are ever in the area.

Avonsrus Guest House
Jacques J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques J

Well presented comfortable overnight accommodation.

Very enjoyable overnight stay. The renovated and updated farmhouses are tastefully set up and have everything needed for a comfortable stay.

Elmo D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo D

Comfortable Stay.

Really worth the stay, calm and friendly reception upon arrival. I loved it.

Maresna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresna V

Mees gerieflike oorbly ooit!

Op ons vakansietoer deur Suid Afrika was Avonsrus die lekkerste blyplek van ons hele roete. Mens kan die aandag, geskiedenis en sorg wat in die gastehuis ingesit is in elke vertrek sien. Jaco en Ria-Lize het so mooi na ons omgesien. En uit hul pad gegaan om ons te help met enige versoeke. Kan dit definitief aanbeveel en sal weer daar oornag indien weer in Augrabies omgewing kom.

Brigitte H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte H

Clean, attention to detail and an excellent host.

Fantastic, such a lovely host, thank you for all the tips and help allowing us to experience the river and falls in an amazing way.

Rodger V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger V

Ria-Lize was an awesome host, we enjoyed staying at this gem of a guest house.

The home was well-equipped and beautifully decorated. We also liked the fact that it supported other local businesses by selling some rusk and other food etc. Our highlight was swimming in the plaas dam. We also loved the boma. The home exceeded our expectations.

Attie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie M

Pragtigie plekkie.

Dit is die oulikste plekkie, ons het baie lekker gebly, alles was netjies en skoon, sal hulle vir seker aanbeveel.

Magdaleen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Pragtige, ruim huisie met die allermooiste dekor.

Goeie linne en beddens en baie goed toegerus. Die eienaares was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons het heerlik gebly in die mooi en gerieflike huisie.

Cora L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L

Wonderlik.

Dit is 'n puik gastehuis. Met soveel aandag aan detail. Ek is so bly ons het die voorreg gehad om daar te oornag.

Zelda P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda P

Heerlik, vreedsaam.

Baie vriendelike ontvangs, behulpsaam met beurtkrag en kragopwekker en heerlike gereelde kospakkies!

Jasper V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V

Wonderlike plek, great mense. Waarde vir geld.

Ek en my vrou het daar oorgebly gedurende 'n reis deur die Noord-Kaap. Avonsrus is 'n oase in die woestyn. Dis 'n pragtige gerestoureerde gebou en keurig gemeubileer en toegerus. Heerlike lugverkoeling wat baie gehelp het. Die gasvrou was gemoedelik en vriendelik, en tegemoetkomend toe ons effens later moes inboek. Ons gee dit vyf sterre. Baie dankie vir die heerlike oornagverblyf.

Renier Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier Z

Briljant!

Die eenheid is baie mooi, netjies, en het al ons verwagtinge oortref.

Julie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M

We had everything we needed. The host was so helpful and attentive.

Avonsrus was a beautiful little oasis for our family after a busy time on the orange river.

Marina V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Dit was 'n huislike plek wat gerieflik ingerig was.

Die braaiplek was goed ingerig en one kon hier gesellig verkeer. Die ligging was goed ten opsigte van die Augrabies-waterval.

Jeanell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanell S

Gesellig. Netjies en die eienaars doen baie moeite.

Die eienaar het ons baie inligting gegee oor die area en plekke om te besoek. Dit het baie gehelp en die verwysings was uitstekend. Ons kon maar nog 'n dag bly om alles gedoen te kry.

Hennie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie mooi plek en puik diens.

Die eenheid binne is puik en het alles wat mens nodig het. Sal definitief die bestemming aanbeveel.

Eduard L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard L

Sien sterre.

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies. Rustig. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Daleen L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L

Pragtige plekkie. Skoon en die beddens was 'n droom. Gasvrou was baie vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.

Ons het lekker gebly. Naby die Augrabies-watervalle. Pragtige omgewing. Hoogtepunt was die uile. So mooi.

Maryke M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Veilig, lekker en skoon verblyf.

Ideal geleë, skoon en lekker verblyf.

Ina E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E

Sal enige tyd weer teruggaan, alles wat 'n ou nodig het en nog meer. Sal enige tyd aanbeveling doen.

Ons het net nie van die hondjie gehou wat ons gepla het toe ons gebraai het nie.

Avonsrus Guest House se terugvoer

Hi Ina
Dit was heerlik om julle by Avonsrus te kon ontvang! Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Ons is hard besig om die braai-area af te skort om die babahondjie weg te hou en hou hom deesdae ook by ons in die huis as daar gaste is. Meeste gaste verkies egter die woefie-geselskap as hul verlang na hul eie viervoetige kinders!

Avonsrus Guest House
Marlene E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Mooiste mooi.

Baie dankie aan Avonsrus, vir julle verskriklike netjiese en skoon verblyf. Baie dankie vir julle vriendelikheid en baie dankie vir al die hulpvaardigheid. Beveel Avonsrus definitief aan enigiemand aan.

Marna B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Awesome!

Die gasvrou was baie gasvry en die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen.

Tobi L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobi L

Ongelooflik lekker hier gebly: vriendelike gasvrou, goed geleë baie naby aan die nasionale park en Kakamas.

Ons gesin het ons verblyf by Avonsrus baie geniet. Ons was vir 5 aande daar en kon nog langer bly! Ria-Lize en haar familie is vreeslik vriendelik en gasvry, en die omgewing is besonders. Die huis is goed ingerig met alles wat nodig is. Sal dit enige dag aanbeveel!

Anton K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K

Baie lekker. Verblyf het ons behoeftes gepas.

Naby Augrabiesvalle. Baie privaat. Goed ingerig en toegerus.

Corne W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W

Baie lekker plek. Baie netjies en oulike huis. Die mense is baie tegemoetkomend en vriendelik

Sal definitief weer daar bly.

Jessica L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L

Besonders, beautiful en fantastiese gashere.

Avonsrus is regtig besonders mooi en goed uitgerus met aandag op die klein goedjies. Alles wat jy nodig het is daar, insluitend baie ys wat noodsaaklik is in Augrabies se hitte. Ria-Lize en Jaco is uitstekende gashere en maak heerlike kos! Hulle het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Dis absoluut die werd om beide aandete en ontbyt te eet en Ria-Lize se appelkooskonfyt 'n moet! Dankie julle 2!

Mari S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Goeie ligging om na besienswaardighede te gaan kyk. Pragtige behuising met baie fokus op mooi detail.

Heerlike gastehuis wat pragtig is. Rustige omgewing met goeie gasvrou en gasheer.

Gerhard E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Baie rustig.

Baie netjies en skoon en baie rustige atmosfeer, kliëntediens is baie goed, sal vir seker weer daar bly.

Hendrik B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Baie lekker gebly by Avonsrus. Sal beslis weer daar gaan bly.

Blyplek was skoon, netjies en pragtig. Kan dit beslis aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs.

Susan J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Pragtig, vriendelike mense.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Die huis is uitstekend uitgerus. Gasvrou is vriendelik en hondekinders was dierbaar.

Marietjie U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Luuks en lieflik!

Lieflike luukse huis. Baie gerieflik. Gawe gashere wat jou welkom en tuis laat voel. Super bedagsaam.

Geta H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geta H

Platteland en air-con.

Ons het baie bosluise van die mense se honde afgehaal, wat vir ons as diereliefhebbers sleg was. Behalwe daarvoor was die plek perfek.

Avonsrus Guest House se terugvoer

Hi Geta,

Baie dankie dat julle hier by Avonsrus oorgebly het.
Baie jammer as die bosluise vir julle sleg was. Ons is self groot diereliefhebbers. Ons twee liefste brakkies het vir twee weke by mense gebly wat ons nie hier was om na hulle te kyk nie, en so doende die dag voor julle koms met 'n paar ongewensde gaste opgedaag. Ons kon ongelukkig net nie voor julle koms by 'n dip uitkom nie. Hulle word as 'n reel gereeld gedip en bosluis vry gehou, maar ongelukkig het julle hulle net op die slegste moontlike tyd gesien.

Weereens jammer vir die ongerief. Ek kan jou verseker hulle is nou baie mooi skoon.

Hoop ons sien julle weer eendag hier by Avonsrus.

Groete

Avonsrus Guest House
Chantel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S

'n Oulike huisie naby die Augrabiese Park. Dit beskik oor alles wat jy benodig en is werklik baie kreatief gemeubileer en ruim genoeg om meer as een nag oor te bly.

Vriendelike eienaars wat uit hul pad sal gaan om jou tyd so gemaklik as moontlik te maak.

Natalie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Oulike plekkie, netjies en skoon.

Avonsrus is 'n oulike plekkie in Augrabies wat ek definitief sal voorstel. Die mense is vriendelik en die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon.

Wony D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wony D

Als wat jy nodig het en meer.

Baie netjies en als wat ons nodig gehad het en meer. Eienaars was nie self daar nie, maar was heeltyd in kontak. WiFi het nie gewerk nie, maar was 'n dorpsprobleem. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie.

Lynette V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Highly recommended and a positive experience.

Pleasantly surprised with this accommodation. Well-equipped.

Chesney B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesney B

Ons het ons verblyf geweldig geniet. Avonsrus is foutloos.

Alles was net perfek. Ons het vanaf ons aankoms tuis gevoel.

Maryke C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke C

Dit is die mooiste plek. Alles is perfek en noukeurig beplan. Dit was 'n diamant van 'n plekkie daar in die Kalahari.

Sien sterre.

Desiree S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S

Wonderlike verblyf.

Ons het baie lekker by Avonsrus gebly. Alles was puik en netjies en kan hulle beslis aanbeveel. Hulle het selfs vir my 'n camping cot in kamer gesit vir my 14 maande oue seun.

Theresa C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Spesiale ondervinding in 'n spesiale plek.

Avonsrus is 'n pragtige gerestoureerde plek met 'n wonderlike atmosfeer. Die huis het alles wat die verblyf vir enige reisiger gerieflik maak en die interieur is stylvol, tog prakties gedoen. Die eienaars het ons hartlik ontvang en baie tuis laat voel. 'n Dagbesoek aan die Augrabies-waterval is maklik binne bereik.

Karen J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Pragtige huis, goed toegerus met heerlike nostalgie.

Die verblyf was beslis een van ons duurste oorstoppe, maar was gerieflik, goed toegerus en was lekker om in so geskiedkundige plekkie oor te bly. Hou baie van die foto's en nostalgie wat met die huisie gepaardgaan.

Nadia B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Stunning place.

We were very happy with Avonsrus, everything was beautiful, really nice beds and brilliant service. Would love to return.

Adri C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Baie lekker gesellige plekkie.

Avonsrus is 'n wonderlike plek om oor te bly wat bedryf word deur baie vriendelike eienaars wat ons dadelik baie welkom laat voel het en ons afsien was soos dié van ou vriende. Dit is beslis die moeite werd om by Avonsrus or te bly.

Marian N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian N

Wonderlik.

Wonderlike plekkie wat baie veilig en kindervriendelik is. Mense is baie gasvry en doen baie moeite. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand.

Shelene O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelene O

Baie netjies.

Baie netjies en goed toegerus.

Yolande K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Heerlik.

Pragtige plek, baie goed toegerus, gemaklik, met alles wat jy nodig het vir selfs 'n lang vakansietydperk. Silwerskoon, gawe en behulpsame mense en vriendelikste honde as verwelkomingskomitee.

Raymond L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Perfek.

Pragtige plek, baie goed toegerus, gerieflik, niks meer nodig nie. Perfekte plek om meer as een nag deur te bring as mens die Valle wil besoek, silwerskoon, gawe mense en honde.

Karl T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl T

A very pleasent stay in a newly renovated homestead with a lot of taste.

Friendly hosts offer everything you can expect in a self-catering unit in this price range. Large rooms, large kitchen and lounge area makes you feel at home. A lot of creativity was used in the design and renovation of this unit. Good luck for the future!

Annemarie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Stilte, rus en vrede.

Jaco en Ria-Lize is baie gasvry en laat jou sommer dadelik tuis voel. Vir ons wat op 'n toer op ons ou voetspore was, was dit heerlik om in Augrabies te kon oorbly in so 'n pragtige plekkie soos Avonsrus. Alles is nuut en so kreatief gedoen en die naam sê dit alles: "Avonsrus - saans raak dit rustig!" Ons sal dit beslis aanbeveel!

Henk P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Ons was aangenaam verras, het heerlik gekuier en beveel Avonsrus beslis aan!

Ons het nie geweet wat om te verwag nie, en was aangenaam verras deur die pragtige plekkie! Die dekor was treffend, die huis was gemaklik en toegerus met meer as wat nodig is. Ons het onmiddellik welkom gevoel. Die heerlike braaipakke en pragtige ontbyt mandjie het ons baie moeite gespaar. Dit was ongelukkig 'n kort kuier, maar hopelik kom ons weer hierlangs.

Melanie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Vreedsame en rustig.

Avondsrus bied 'n rustigheid wat jou laat voel jy is op 'n plaas met 'n pragtige gemeubileerde ou plaashuis wat jou so tuis laat voel asof jy nog langer wil bly.

Hennie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Baie lekker, baie warm.

Verblyf is perfect vir 'n gesin, lugversorging 'n moet in die somer, dekor baie mooi en prakties.

Susan E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Lieflike plek. Interieur regtig mooi en in goeie smaak. Goed toegerus en gasvrye ontvangs.

Ons was stokflou toe ons hier aangekom het - wat 'n lekker verrassing. Lieflike ruim interieur met alles wat mens moontlik sou nodig kry. Hulle het selfs vir ons aandete gereël. Baie vriendelike ontvangs. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel.

Rita N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita N

Heerlik gebly!

Sal Avonsrus aanbeveel - stel nie teleur nie!

Petrus K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus K

Baie mooi gerestoureer, nes ek dit self sou wou doen - en so lekker ruim!

Ons het baie lekker gebly by Avonsrus. Jako en Ria-Lize was uiters behulpsaam. Ons wil baie graag terugkom.

Malvin K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malvin K

The place is well maintained.

Good accommodation.They set a high standard. All basics are available. Clean, quiet and safe environment.

Etienne P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne P

Puik.

Skoon en netjies. Lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R2 690
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 690
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1218, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAITTDppoklJL5QFGX04C09e1KOgczIetMNLT2u0kKvCT53CYoyD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 Plot 1218 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.663612200846 20.423422169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang