Awali Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Frederick R - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, naby die strand en breek nie jou bankrekening nie.
Willem E - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
New-nation Jeremiah N - Des 2023
Algehele gradering
Very clean, convenient and beautiful area.
Catrien P - Jan 2024
Algehele gradering
Meer as tevrede.
Seugnet D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hazel G - Jan 2023
Algehele gradering
Neat, clean and friendly area and safe.
Elaine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Ryan F - Des 2022
Algehele gradering
Very nice and neat arranged. I loved it.
Jean M - Jun 2022
Algehele gradering
Was in die Kaap vir besigheid en die rugby.
Awali Lodge se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Dave E - Des 2022
Algehele gradering
A comfortable and clean venue.
Schalk S - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Louise S - Des 2021
Algehele gradering
We loved our time there.
Michelle B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf met 'n lekker tuin, rustige area en baie goed geleë.
Mishka F - Okt 2021
Algehele gradering
Was very nice and peaceful.
Ruth N - Jan 2020
Algehele gradering
I had a fantastic stay, had a warm welcome.
Mike C - Des 2020
Algehele gradering
Great for a getaway or just a few nights.
George H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Geen persoonlike diens en interaksie.
Leondri F - Jan 2020
Algehele gradering
Vakansiereis.
Walter N - Des 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en privaat.
Ishmail C - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Samantha M - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplekkie!
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer. Hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete Jacqui Bestuurder Awali Lodge
G V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete,
Jacqui - Awali Lodge GM
Jenny V - Mei 2019
Algehele gradering
Alles wat ek wou he vir 'n goeie prys.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul vir ons geskryf het, ons hoop jul kom kuier gou weer.
Japie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Het aan ons behoeftes voldoen.
Awali Lodge se terugvoer
Baie Dankie dat U geskryf het, hoop om jul gou weer te verwelkom.
Robbie W - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en netjies.
Awali Lodge se terugvoer
Beste Robbie,
Baie dankie dat julle geskryf het, hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete,
Jacqui
Loriska K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon ons het vreeslik lekker gebly.
Awali Lodge se terugvoer
Beste Loriska,
Baie dankie, ons hoop om julle weer volgende jaar te ontvang, of dalk gouer?
Vriendelike groete,
Jacqui
Vangile T - Mrt 2019
Algehele gradering
Great location. The rooms are comfortable and well stocked.
Awali Lodge se terugvoer
Thank you so much Vangile, we look forward to welcoming you back soon.
Best wishes,
Jacqui
Zelda D - Feb 2019
Algehele gradering
Julle het ons baie spesiaal laat voel - baie dankie!
Awali Lodge se terugvoer
Jul is so welkom, ons hoop om jul terug te verwelkom op jul huweliks herdenking.
Groete,
Jacqui
Nicolene L - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal geleë.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Mark R - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul geskryf het, ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete, Jacqui
Trix D - Feb 2019
Algehele gradering
Kamer was skoon en netjies. Vriendelike diens.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Trix, ons sien jou gou weer!
Groete,
Awali Lodge
Catrien P - Jul 2019
Algehele gradering
Gasvry.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul 'n resensie geskryf het. Ons hoop om jul gou weer te verwelkom. Groete, Jacqui.
Sinikiwe T - Mei 2019
Algehele gradering
No stove and pots.
Awali Lodge se terugvoer
Thank you for writing to us, Sinikiwe. We always strive to do better.
Each apartment has its own name and a full description is provided so that guests can choose a full kitchen or just kitchenette.
We hope to welcome you back again soon.
Regards,
Awali Lodge
Louis J - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik privaat met al die benodigdhede om lekker te ontspan.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons is bly dat julle so lekker gebly het!
Groete,
Jacqui
Charmaine H - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, veilig.
Awali Lodge se terugvoer
Thank you for writing a review. We have push lamps that are battery operated in the cupboard in the kitchenette. We will make sure to make guest aware of this. We hope to welcome you back soon.
Rynette P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Rynette, ons sien jul gou weer. Groete Jacqui
Ria V - Feb 2019
Algehele gradering
Die twee enkelbedjies het die kamer deurslaggewend gemaak.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Ria, ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete,
Awali
Clariska A - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik, dit is baie stil en rustig en naby aan alles.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om jul gou weer te sien.
Groete,
Awali
Louis W - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, ruim en veilig naby winkels, maar bietjie ver van strand af.
Sandra B - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Awali Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review, we always strive to improve. We hope to welcome you back again in the future. Regards, Jacqui Awali Lodge.
Alwyn D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was funksioneel.
Nelus N - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Nie stapafstand van strand af nie.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul vir ons skryf. Ja, ons is loop afstand van die mall en 5 min se ry vanaf die strand. Ons adverteer nie loopafstand na die strand nie. Ons is in 'n stiller area wat weer sy eie voordele het. So bly jul het jul verblyf geniet, hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Awali Lodge
It D - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plek.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Izak, ons sien uit om jul weer te sien. Groete, Jacqui
Raymond P - Des 2018
Algehele gradering
Awali Lodge is one of the best self-catering destinations.
Lees meerAwali Lodge se terugvoer
Thank you for your review, we hope to welcome you back soon.
Chevy S - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful location to relax and unwind.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek om te rus en ontspan.
Pragtige plek, maklik om na en van die winkelsentrums, strand en restaurante te kom. Ek was mal oor die stil omgewing, sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Awali Lodge se terugvoer
Thank you so much Chevy, we will see you again soon. Regards, Jacqui
Christo F - Okt 2018
Algehele gradering
Daar was meer in die spasie as wat mens kan verwag. Ons was voorwaar verras.
Awali Lodge se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg.
Groete,
Awali Lodge Bestuur
Juan R - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Peter C - Aug 2018
Algehele gradering
Very good.
Awali Lodge se terugvoer
Thank you so much for your review we know you will be back soon!
Regards
Jacqui Awali Lodge GM
Jury N - Feb 2018
Algehele gradering
Voortreflik!
Alain R - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en bekostigbare verblyf met goeie kliëntediens.
Lees meerAwali Lodge se terugvoer
Baie dankie Alain, ek waardeer die moeite wat geneem is om te skryf. Ek hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete, Jacqui.
Hanlie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Michelle D - Des 2018
Algehele gradering
Netjies.
Awali Lodge se terugvoer
Baie Dankie Michelle, hoop jul kom maak gou weer 'n draai.
Mdibanisi N - Des 2018
Algehele gradering
Very impressed with the service and safety of the place.
Awali Lodge se terugvoer
I am so happy that we could make your stay so relaxing, it is what we are known for, visit again soon. Regards, Jacqui
Chris K - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, ons doen altyd ons bes om te verbeter. Die datums wat u oorgebly het was daar 'n hoof water lyn na die area wat die munisipaliteit aan gewerk het, en ons het eers na die tyd daarvan gehoor. Ons vra omverskoning, maar dit was buite ons beheer. Ek is baie bly dat jul verder lekker gebly het en ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete, Jacqui. Awali Lodge Bestuur
Charlize S - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Charlize, hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete, Awali Lodge
Willem R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Berdine V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Berdene, hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Jacqui
Awali Lodge
Willem B - Mei 2018
Algehele gradering
Sentrale ligging. Netjies, goed toegerus.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Awali Lodge - bestuur
Ria K - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was voorwaar baie geriefik en gasvry.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Ria dat jul die tyd geneem het om vir ons te skryf. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete, Jacqui.
Sarita C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangename gerieflike verblyf.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie, ek hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete, Jacqui by Awali Lodge.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Madelein H - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Awali Lodge
Brent V - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik en privaat.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Awali Lodge.
Anna B - Okt 2017
Algehele gradering
Welcoming.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om te skryf, ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Groete
Awali Lodge
Marietjie D - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike, netjiese verblyf naby Tableview Mall en busroete waar ons heerlik kon ontspan en 'n aangename tyd deurgebring het.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Aletta V - Okt 2017
Algehele gradering
Stunning.
Lorraine M - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike, skoon diens.
Dolandi V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en vriendelike diens!
Lees meerAwali Lodge se terugvoer
Baie dankie, Dolandi, ek stem saam. 'n Spieël naby die kragprop is belangrik vir 'n dame. Ons sal werk maak daarvan. Ons is so bly jul het als verder geniet! Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Jacqui
Awali Lodge
Ingrid P - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en baie veilig!
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om ons aan te beveel. Ons hoop om jul weer gou terug te verwelkom. Groete, Jacqui. Awali Lodge.
Mark R - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Awali Lodge.
Levyno B - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en netjies.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie Levyno, ons hoop om jul weer gou terug te verwelkom. Groete, Awali Lodge.
Lealize V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, baie tevrede.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat U vir ons geskryf het, ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Awali
Willie N - Nov 2017
Algehele gradering
Definitely on my short list of places to stay.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Awali Lodge
Tivoneleni M - Okt 2017
Algehele gradering
Nice place for a weekend escape and the security is perfect.
Awali Lodge se terugvoer
Thank you so much for your review!
Best regards,
Awali Lodge
Karen G - Nov 2017
Algehele gradering
Ek het dit vreeslik geniet!
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Awali Lodge.
Berdene W - Nov 2017
Algehele gradering
Oor die algemeen, okei verblyf.
Awali Lodge se terugvoer
Dankie Berdene, ons hoop om jou weer terug te verwelkom.
Lee-anne O - Mrt 2017
Algehele gradering
Kantoorure word aangedui, maar nie gebruik nie.
Lees meerAwali Lodge se terugvoer
Goeie dag ons skakel altyd ons gaste vir hul aankoms tyd om seker te maak dat hier iemand is om hul te verwelkom, jul sou net voor 5pm in boek. Ons het ongelukkig nie n 24 uur diens nie. U is wel verwelkom en als is mooi vir jul in die woonstel gewys ons het ook gevra jul moet asb net se as daar enig iets is wat ons kan doen om jul veblyf te vergemaklik. Jammer as jul nie welkom gevoel het nie dit is altyd die belanrikste vir ons om ons gaste hartlik te groet. Ek moes wel van ver af jaag omdat jul nie op ooreengestemde tyd gearriveer het nie. Ons hoop dat als verder wel vir jul aangenaam was, ons streef altyd om te verbeter. Vriendelike groete Awali.
Shanelle D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Awali Lodge se terugvoer
Beste Shanelle, dankie dat u die tyd geneem het om te skryf. Dit is jammer dat jul my nie dadelik ingelig het oor die goggas en stof toe ek jul kom groet het nie. Ons area is bekend vir besonders baie miere, wat natuurlik die daddy long-legs ook inlok. Ons spuit en poeier elke maand, ek het juis vir julle omverskoning gevra oor die poeier buite die deur. Ons streef altyd daarna om te verbeter en hoop dat jul weer by ons sal kom bly. Groete, Awali Lodge.
Charles K - Okt 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Trudie S - Jun 2016
Algehele gradering
Uiters netjies en baie mense-mens gasvrou en gasheer!
Lorette V - Mei 2016
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en rustig.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om n review te skryf ons hoop om u gou weer by Awali Lodge te verwelkom.
Anthony M - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om te skryf, ons hoop om u weer gou by Awali te verwelkom.
Charlene N - Jan 2016
Algehele gradering
Awali is 'n pragtige lodge. Baie skoon en netjies en vriendelike mense.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om n resensie te skryf, ons sien daarna uit om u weer gou te sien. Groete Awali
Dr Lizbé S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en uitstekende fasiliteite.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat U die tyd geneem het om ons aan te beveel. Ons hoop om jul weer gou terug te verwelkom. Groete Jacqui Awali Lodge
Ryno E - Jun 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Charmaine C - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat jy nodig het.
Leandra F - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was heel okay.
Gideon J - Feb 2016
Algehele gradering
Twee nagte gebly: waarde vir geld.
Hester V - Feb 2016
Algehele gradering
Die eenheid is goed ingerig met alles wat nodig is.
Awali Lodge se terugvoer
Beste Hester,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons te skryf. Ons streef daarna om altyd te verbeter en neem u punte in ag.
Vriendelike groete,
Awali - bestuur
Delete D - Okt 2015
Algehele gradering
Beter as die resensies.
Lees meerAwali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so n wonderlike resensie te skryf. Ons prober om altyd te verbeter en sien uit om jul weer by Awali te verwelkom.
Leeandra N - Okt 2015
Algehele gradering
Ons sal verseker weer daar bly!
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om n review te doen. Groete Awali Lodge
Nic O - Okt 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en stil.
Awali Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om te skryf.
Groete Awali Lodge
Evy G - Mei 2015
Algehele gradering
I definitely recommend a stay there.
Rianke P - Apr 2015
Algehele gradering
Baie geniet!
Jeannie K - Apr 2015
Algehele gradering
Jacqui laat jou welkom voel. Dit is regtig veilig, netjies en sommer net lekker om daar te bly.
Nicole C - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik, privaat, stil en rustig. Die eienaar was baie vriendelik. Eenheid is pragtig
Willie V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker netjies en skoon.
Alida M - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige suite, rustige omgewing en goeie diens.
Corlia B - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Gerhard K - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker kamer.
Nandi H - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Lorraine S - Jul 2015
Algehele gradering
Geen uitsig
Awali Lodge se terugvoer
Baie Dankie dat U die tyd geneem het om te skryf, volgens ons rekords was U in die Mlima suite wat oor Tafelberg uitkyk. Dit is soms moeilik om met woorde te beskryf tot n mens self daar is. Ons vra omverskoning dat u nie ingelig was oor die loadshedding nie, ongelukkig gebeur dit wel sonder dat daar enige waarskuwing is. Alle kamers is voorsien met touch lights wat met batterye werk juis vir sulke oomblikke. Ons waardeer die punte wat U genoem het want dit is al hoe ons net beter en beter kan word.
Groete Awali
Andre B - Des 2014
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet.
Asheeqah S - Des 2014
Algehele gradering
Peaceful and relaxing
Deolene C - Nov 2014
Algehele gradering
Awali Lodge is asemrowend!
Lynette B - Nov 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker vir ons en tot die kleinkinders het dit baie geniet.
Jacques K - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dit is netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Sal definitief weer gebruik maak daarvan.
Helmine H - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlike oornagplek, met die lekkerste bed.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang