Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Awali Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Frederick R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon, naby die strand en breek nie jou bankrekening nie. Heerlik gebly, naby aan al die lekker plekke in Blouberg/Tableview. Baie skoon en netjies en ideaal vir 'n eenvoudige wegbreek in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Dit was werklik 'n vreugde om daar te kon oornag. Die buurt is stil en die eenheid was netjies en goed versorg. Die stoepie op die balkon met uitsig oor Tafelberg was vir ons plattelanders 'n (added extra) by die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

New-nation Jeremiah N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Very clean, convenient and beautiful area. Excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catrien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Meer as tevrede. Ligging is perfek, jy parkeer jou kar al die busse asook mall is loop afstand van lodge af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Seugnet D
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2023

Ons het baie lekker gebly. Die gastehuis is lekker sentraal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hazel G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Neat, clean and friendly area and safe. I would recommend the place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Teleurgesteld. Teleurgesteld. Aangekom en wil n koppie koffie maak en kry 'n leë bottel sonder suiker in die kas. Sondagoggend deur die skoonmaker aangejaag van 09:00 af en ons het kamer tot 10:00 gehad.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ryan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very nice and neat arranged. I loved it. Great, love it, good and clean environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2022

Was in die Kaap vir besigheid en die rugby. Plek is baie netjies, nie gedink vir die bedrag sou die eenheid so mooi wees nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Awali Lodge
Ek is bly julle het dit geniet.

Dave E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

A comfortable and clean venue. Our room was very spacious but did not have good natural ventilation, so relied on an air-conditioned to keep it cool, which did not work during loadshedding. The plumbing relied on pumps, which also did not work during load shedding. Would have been comfortable were it not for the Eskom debacle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOOk5JfHTfH7FJWkgjp1qwK3rmQcosTwwvnPzG6MSYuDDIA6a5W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 55 Erica Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.819234788979 18.491265830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang