Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Awali Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Slegs 2 minute van die wêreldbekende Blouberg-strand af en 5 minute vanaf Killarney-renbaan, geleë in 'n stil straat en binne stapafstand vanaf Bayside Winkelsentrum sowel as die Bus Rapid-vervoerstelsel, bied Awali Lodge ononderbroke uitsigte oor Tafelberg.

Verblyf bestaan uit luukse en ten volle selfsorg-suites, nie geskik vir kook nie, maar perfek vir hitte-en-gaan-maaltye. Drie eenslaapkamer-suites en 2 bachelor-suites bied die perfekte basis om die Kaapse Skiereiland en Boland te verken of om 'n huis-weg-van-huis te hê op die volgende sakereis. Elke eenheid is individueel versier en bied die allerbeste in gerief, styl en privaatheid. Draadlose breëband-internettoegang is in al die kamers beskikbaar.

Indien gaste meer as die privaatheid van die suites verkies, bied 'n gemeenskaplike onderdakbraai-area en dakterras geleenthede om ander te ontmoet.

Die lodge het 'n klein konferensie-area wat 'n maksimum van 25 afgevaardigdes kan huisves. Dié lugversorgde fasiliteit is toegerus met 'n video- en dataprojektor, 32-duim LCD-TV en monitor asook 'n klankstelsel.

Restaurante om te besoek in Blaauwberg area Beesbaronne, On the Rocks, Primi Piatti, Melissa's. Moyo en Ocean Basket kan by die strandfront gevind word. Nabygeleë besienswaardighede en landmerke sluit Tafelberg, Kaap die Goeie Hoop en Kaappunt, Boulders Beach, Simonstad, Robbeneiland en Leeukop in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 108 resensies vir Awali Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Awali Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOOk5JfHTfH7FJWkgjp1qwK3rmQcosTwwvnPzG6MSYuDDIA6a5W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 55 Erica Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.819234788979 18.491265830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang