Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Awali Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Awali Lodge is in 'n stil straat, slegs 2 minute weg van die welbekende Bloubergstrand af, en is 5 minute van Killarney Resiesbaan en stapafstand van die Bayside Winkelsentrum en die Bus-snelvervoerstelsel, met onbelemmerde uitsigte oor Tafelberg, geleë.

Ons luukse selfsorg-suites, nie geskik vir kosmaak nie maar wel vir opwarm, 3 suites met 1 slaapkamer elk, en 2 oopplan-enkelwoonstelle, is ideaal vir sakereisigers of besoekers wat die Kaapse Skiereiland en die Boland wil verken. Elke eenheid is uniek gemeubileer en bied absolute gerief, styl en privaatheid. WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Die lodge het ook 'n gemeenskaplike onderdakbraaiplek, 'n terras op die dak en klimraam vir die ander.

Die lodge het 'n klein konferensie-area wat geskik is vir 'n maksimum 25 afgevaardigdes. Die konferensielokaal het lugversorging en is toegerus met 'n video/data-projektor, 32" LCD TV/monitor, klankstelsel en nog baie meer.

Restaurante om te besoek in die Blaauwberg area Cattle Baron, On the Rocks, Primi Piatti, Melissa's, Moyo and Ocean Basket kan gevind word by die strandfront is. Nabygeleë besienswaardighede en landmerke sluit Tafelberg, Kaap Die Goeie Hoop en Kaappunt, Bouldersstrand, Simonstad, Robbeneiland en Leeukop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Frederick R
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon, naby die strand en breek nie jou bankrekening nie. Heerlik gebly, naby aan al die lekker plekke in Blouberg/Tableview. Baie skoon en n...
Sien meer
Feb 2024
Willem E
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Dit was werklik 'n vreugde om daar te kon oornag. Die buurt is stil en die eenheid was netjies en goed versorg. Die stoepie op die balkon ...
Sien meer
Feb 2024
Jerry N
Gesin met tieners
5.0
Very clean, convenient and beautiful area. Excellent place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Kevin M
Saam met lewensmaat
4.8
I will recommend them and definitely book with them again. Stay was pleasant and quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Catrien P
Saam met lewensmaat
4.4
Meer as tevrede. Ligging is perfek, jy parkeer jou kar al die busse asook mall is loop afstand van lodge af.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Awali Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 55, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOOk5JfHTfH7FJWkgjp1qwK3rmQcosTwwvnPzG6MSYuDDIA6a5W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 55 Erica Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.819234788979 18.491265830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345