Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AwaveAway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 13, Myoli Beach Chalets 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

AwaveAway is 'n knus selfsorghuis vir 2 mense en is net 350 m vanaf Myoli-strand in Sedgefield geleë.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die sitkamer het knus sitplek en 'n slim-TV en maak oop op 'n dek met 'n uitsig oor die heuwels en fynbos. Onbeperkte Wi-Fi-toegang is beskikbaar.

Die kombuis op die grondvloer is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die kombuis maak oop op 'n tuintjie met 'n gasbraai vir gaste om te gebruik.

Sedgefield bied verskeie doendinge soos swem, valskermsweef en verskeie voetslaan- en staproetes. Gaste kan ook die Wildernis Nasionale Park of Goukamma Natuurreservaat besoek vir voëlkyk, en visvang en ontspan by die Groenvlei-meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 13, Myoli Beach Chalets 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 13, Myoli Beach Chalets 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA396151b40cc502546175c8c9a97b0dfd33cc679e1b4f175dd2d5547c92dfa18a72e42e38e32a71a9bde37244238a27d014c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 13 Claude Urban Drive Myoli Beach Chalets 2 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.033686208967 22.804220367948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang