Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Away in McGregor

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bridget O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Most enjoyable. It was wonderful. Had everything you needed for a chilly stay, including an indoor fireplace and a new undercover braai. Perfect for 3 couples. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

We were a family of six and enjoyed a very happy stay at Away in McGregor. Ry happy weekend. Our stay for 3 nights was very pleasant despite the weather being very cold and wet. With the fireplace, additional blankets, and heaters, we felt very comfortable. The undercover outdoor braai is great, and the indoor cooking facilities could be improved. We were made to feel very welcome by the host, who was available if we needed her for any assistance. Our suggestions to make guests more comfortable with some small items were welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Will be back soon! Really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette Rossouw R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Dankbaar vir so 'n lieflike wegbreek-plekkie vir 'n groter gesin! McGregor is al vir baie jare een van ons gunsteling plekkies vir 'n rustige wegbreek-naweek en hierdie keer het ons in die lieflike, ruim, pragtig-ingerigde 'Away in McGregor' tuisgegaan. Die dekor is keurig, die huis is ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig hê en die kaggel was hemels toe dit Saterdag skielik koeler geword het. Ons het op die reuse onderdak stoep gebly en die uitsig oor die lieflike kothuis-tuintjie was balsem vir die siel. Die huis is in die onderste deel van die dorp geleë en reg op die hoofstraat, maar dit het puik sekuriteit en as die voordeur toe is, pla die verbygangers se geselsies glad nie. Ons en ons vier kinders het die bord- en tuinspeletjies ook baie geniet. Nog 'n groot lekkerte was die feit dat elke kamer sy eie badkamer het. Ons het op die ou end lieflike weer gehad na die koeler Saterdag en soos reeds genoem die stoep en tuin baie geniet, maar met die kaggel, gasverwarmer, paneelverwarmers en ekstra dik komberse sal 'n winter-kuiertjie hier net so lekker wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4daccd89e51cd7c58da1341f0ef68d95307c7fb43efe18112f70b999bd68f5db792f360d736024e1083ff1b5d63b9b80c654?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 17 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9443024 19.83164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang