Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Away in McGregor

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 785 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Away in McGregor is 'n troeteldiervriendelike, rustieke kothuis in die hartjie van McGregor, 'n dorpie in die berge van die Wes-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Daar is ook 'n smeulstofie en 'n kaggel. Die stoep bied 'n ononderbroke uitsig oor die tuin en voëllewe. Dit spog ook met 'n onderdakbraai.

McGregor het 'n verskeidenheid klein kuriowinkels, deli's en koffiewinkels wat gaste kan besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Away in McGregor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4daccd89e51cd7c58da1341f0ef68d95307c7fb43efe18112f70b999bd68f5db792f360d736024e1083ff1b5d63b9b80c654?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 17 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9443024 19.83164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang