Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Awesome Nes

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 95, Agulhas, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Awesome Nes is 'n bekoorlike huis wat gerieflike selfsorgverblyf bied langs die hoofopstal in die pragtige Agulhas. Dit is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 volwassenes en 3 kinders op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is ingerig met dubbelbeddens en een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die laaste kamer is gemeubileer met 1-kind-enkelbed en 1-kind-enkelstapelbed. Die oorblywende 2 badkamers het óf 'n stort óf 'n bad. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei die eetarea en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie eiendom 'n welige groen tuin en braaigeriewe, en gaste word parkeerplek van die straat af by die eiendom aangebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad
Badkamer 3

Toilet
Badkamer 4

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Wesselsstraat 95, Agulhas, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 95, Agulhas, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320446c9736eb574360154d2407945d6eb28961c3b75adfdfde56274b9c01ae1d15562d660fe2e3c854c0ae62b30f5fb01d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 95 Wessels Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.822894887342 20.015733698033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang