Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ay Jay's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
2.6
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.4
Diens
2.0
Veiligheid
2.8
Debbie F
1 nag Gesin met tieners
1.8
Jan 2024

Ons kon nie wag om in die oggend daar weg te kom nie. Dit was eerlikwaar die slegste akkomodasie wat ek nog ooit deur die webtuiste geboek het. Die badkamer was nie ordentlik skoon gemaak nie, die slot op die gkas deur het moeilik oop en toe gesluit en die muur was gebreek waar die slot sluit. Als het net vuil gevoel. Die beddens is al deurgeslaap en lawaai met elke omdraai.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Eileen L
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Apr 2024

Horrible. Safety, cleanliness and service were non-existent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Neil T
1 nag
3.6
Okt 2023

Groep van 12 oppad na Brits vir skole fietsry. Aan basiese vereistes voldoen vir 'n nag se oorslaap. Ander gaste (konstruksiewerkers) het geraas toe hulle middernag teruggekom het van werk. Vooraf gereël vir braaigeriewe, was nie dadelik beskikbaar nie. Van die kamers kort bietjie onderhoud.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neil T
1 nag
3.4
Sep 2023

Ouers en 'n groep skoolkinders is oppad na sport in Noordwes. Die ligging is lekker naby die snelweg, winkelsentrum en vulstasie. Die gastehuis kort bietjie onderhoud. Ander gaste het groot lawaai gemaak toe hulle voorraad teen middernag afgelaai het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle H
1 nag Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Sal nie die gastehuis aanbeveel nie. Nee. Veiligheid is 'n probleem. Die geyser was af vergeet. Geen melk gehad vir koffie nie. Geen handseep by die wasbak nie. Geen gloeilamp in die lamp nie. Die badkamer en kamer se lig werk saam, wat nie werk terwyl iemand nog slaap en 'n ander een wil badkamer toe nie. Die plek word swak bestuur.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eland-singel 61, Bloemfontein, Fauna, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20b405a6161d88656f773f6d204244b92b230cbf468dad9b360f48cbf9b8c16878d2ec395214e507e9a042f1287ad8ea27dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 61 Eland Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.158042192444 26.187401536805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang