Ayrshire Cottage
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seven Passes-weg, Libertas Guest Farm, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ayrshire Cottage is 1 van 3 plaaskothuise en bied pragtige, rustige selfsorgverblyf op 'n plaas in Hoekwil, Wildernis. Die 3 kothuise is omtrent 200 m vanaf The Dairy en sowat 40 m uitmekaar.
Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 13 jaar en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. 'n Slaapbank vir 2 klein kinders is in die sitkamer beskikbaar. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. In die eetarea is daar sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die leefarea het stapeldeure wat toegang bied tot 'n pragtige stoep met 'n tafel vir 6, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Seven Passes-weg, Libertas Guest Farm, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Ayrshire Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seven Passes-weg, Libertas Guest Farm, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang