Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azalea Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 56 resensies vir Azalea Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Nicolette H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H

Sakpas verblyf.

Ek en seuns het lekker gebly. Meer as genoeg plek vir ons 3 en sakpas.

Keitumetse R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse R

Had a warm reception and stay.

Undisturbed and safe.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Good day, dear guest.
Thank you for your positive review. Always welcome.
Regards,
Ansie

Azalea Guesthouse
Jc V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Ons het lekker gebly, die lugversorger het die kamer lekker warm gehou deur die koue nag. Alles ruik skoon en is netjies op hul plek. Voertuig agter veiligheids hek wat 'n groot pluspunt is.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Dear Guelst
Thank you so much for the review.
Always welcome.
Regards
Ansie

Azalea Guesthouse
Zuko J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuko J

Absolutely neat and clean and love the location of it.

The stay was amazing. The room was clean and neat. Love the set up and hosts were amazing. Although it was cold, the extra blanket requested was an amazing help. I really look forward to my next stay at Azalea and am keen to recommend it to my friends. 10 out of 10 and absolutely great value for money.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Dear Guest
Thank you for the review.
Always welcome.
Regards
Ansie

Azalea Guesthouse
Thys M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys M

Ons het 'n gerieflike en veilige kuier geniet.

Ons was baie hartlik verwelkom deur die gasheer en haar man en ons het ons tydjie daar terdeë geniet. Die gasheer was altyd beskikbaar as ons enige iets wou weet en die personeel was baie vriendelik.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Geagte Gas
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom hier by ons.
Groete
Ansie

Azalea Guesthouse
Dedrei H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedrei H

Oulike blyplek.

Gerieflike plekkie met veilige parkering. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het, is ingesluit.

Harry & Annamarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry & Annamarie V

Skoon, netjies en goedkoop met alle nodige geriewe, maar langs 'n besige pad.

Die eenheid is gekies vir sy lae prys. Dit was beknop, maar alles was daar wat mens kan nodig kry. Al wat gepla het, was die geraas van die verkeer - dit is langs 'n besige pad met baie vragmotors, ook dwars deur die nag.

Giovanni M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Giovanni M

It was really nice to visit the town of Upington.

The stay was proper, I really liked the vibe of the town.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Good day Giovanni
Thank you so much for your positive review. It's much appreciated. You are always welcome.
Have a great day.
Regards,
Ansie

Azalea Guesthouse
Juan G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Wonderlik.

Wonderlike en vriendelike diens.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Geagte Gas
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom.
Groete
Ansie

Azalea Guesthouse
Brenda K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K

Hopeloos te kort.

Naby alles en die diens is absoluut puik.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Vreeslik dankie vir julle ondersteuning en altyd welkom.
Groete
Ansie

Azalea Guesthouse
Raymond L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Really enjoyed our stay.

Very clean. Area also nice and quiet. Parking for vehicle secured. Rooms well maintained and staff friendly. Will definitely go back.

Venter C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venter C

Goed.

Kamer is skoon en netjies maar daar is tog 'n paar dingetjies wat aandag behoort te kry. Die toiletdeur se knip is defek en kan nie toemaak nie. Daar is 'n handdoek eling wat dwars oor voor die die spieël by die wasbak is. Vir korter mense as myself is die reling presies ooghoogte wat die gebruik van die spieël bemoeilik. 'n Rubbermatjie in die stort kan help keer dat mens nie gly op die gladde vloer a.g.v. seep nie. Twee kussings (blou van kleur) se ritse is beide stukkend gewees wat afbreek doen in die netheid van die kamer. Voertuigparkering is veilig wat deesdae meer van 'n vereiste is as 'n gerief. Die afstandbeheerkontrole van voertuighek se battery is besig om pap te braak aangesien mens by die hek moet staan om hek oop of toe te maak. Bogenoemde is nie negatief nie, net 'n paar dinge waaraan aandag gegee moet word wat verblyf na 'n hoër vlak van satisfaksie sal neem. Baie dankie vir die gasvryheid.

Sheree V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sheree V

The worst experience ever!

Seriously disappointing and way too many inconveniences. DStv remote not working, replacement remote also not working. Didn't bother to assist in resolving this. Cockroaches and crickets in the room. Broken gate remote and taps in the bathroom. No cutlery in room. Air con on a timer and switches off automatically after a few minutes. Geyser not working, have to manually switch on outside. No wifi connection, it was advertised that there would be WiFi but nothing. Unprofessional Service. Never again.

Azalea Guesthouse se terugvoer

I did offer this lady another room because the previous guest took my remote. She said that she still want that room and she don't mind about the remote. Because of loadshedding the Wi-Fi and geyser were not in my control. She said she is going to leave on Friday morning and then she checked out at 17:00 instead. I said I will give her a discount if she checks out on Friday morning and not in the afternoon. That room does not have cutlery. This is the room she chose and cutlery is not included because that room is not a self-catering unit. I was not aware of a broken tap since she didn't mention it after her stay or before the check-in.
Regards,
Ansie

Azalea Guesthouse
Shevaunia S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevaunia S

The stay was great

Great value for money. I would go there again any time.

Elaine F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F

It was wonderful. I would recommend it to my friends.

It was wonderful. Thanks.

Elizabeth K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K

Oornag op pad Springbok toe.

Die kamer was netjies en skoon. Lekker stil omgewing. Bed baie gemaklik. Vriendelike ontvangs. Ongelukkig was WiFi nie aan nie.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terug voer. Ons het baie probleme met ons telkom wi fi. Besig om fiber lyn te kry. Jammer vir die ongerief.

Azalea Guesthouse
Rouhi R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouhi R

It was very good, the guesthouse was clean and there was enough privacy.

I would recommend people to stay at Azalea.

Charlotte K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K

Vriendelik deur Ansie ontvang.

Baie lekker en. Goed geleë. Veilig.

Johan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Always welcome. was a great pleasure to have you here.
Regards
Ansie

Azalea Guesthouse
Shaunesse H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaunesse H

Pleasant weekend at Azalea.

Received a very warm welcome from Ansie, will definitely go back in future.

Magda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S

Baie lekker gekuier.

Goed geleë en sal weer daar oorslaap.

Gert S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S

Gepaste oornagplekkie.

Was ontvang deur een van die werkers genaamd Sharon. Baie aangenaam.

Colin J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

Gasvrye personeel, hulpvaardig. Lekker gebly.

Ontvangs was goed, dan is die res ook goed. Lekker sentraal geleë so alles is ’n plus. Bly altyd lekker daar.

Carl A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl A

Baie vriendelik en akkomoderend.

Hierdie plekkie was baie netjies en ek sal dit enige tyd aaneveel vir my vriende wat met hulle lewens maats reis, dit was goeie waarde vir die die prys en ek is baie dankbaar vir die afslag wat ons ook ontvang het van 40%.

Leon O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Baie eenvoudig

Dit was n baie eenvoudige gastehuis met 2 badkamers wat baie gerieflik was

Caylin L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin L

Dit was netjies, ruim en was lekker om daar te bly.

Dit was perfek vir ons, sal enige tyd vir iemand aanraai. Ook gehou van die feit dat dit ruim was en elkeen (ons was 3) het sy eie spasie gehad.

Anelda L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda L

Groot spasie. Lekker gebly. Kort net liquid hand soap in badkamers vir hande was.

Sal weer daar gaan bly. Die 1 stortkop was net baie aangepak. Ons het met 'n naald elke gaatjie oopgemaak. Hulle kan net aandag daaraan gee.

Leila G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leila G

Warm.

Die lugversorger het nie behoorlik gewerk nie en die spaghetti-kragproppe was nie gerusstellend nie.

Narien V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Narien V

Onbevredigend!

Teleurgesteld. Stoele was so lendelam dit was onbruikbaar. Plek was vuil. Beskuitkrummels het nog op stoele gelê. Vreemde goggas in die kamer. Gaste het ons 3 keer opgeklop rondom middernag om wyn te bedel. Ek besef dit is nie Azalea se skuld nie. Wat 'n minder aangename ondervinding.

Deon B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Deon B

Kamer 9 is 5/10.

Glad nie 'n lekker plek om by aan te kom na 'n lang reis nie. Kamer self is redelik. Paadjie na kamer uiters slordig. Stap verby vuil drein en stompiehouer. Opgebergde rommel langs kamer. Buitelig werk nie. Lugversorger lawaai. Geen tee, teelepel, melk, yskas. Ysbakkie leeg. Geen buitesitplek. Parkeerarea vuil. Ek het gevra vir ander kamer. Als was vol volgens eienaar se dogter, maar daar was wel niemand in 'n ander beter eenheid nie.

Juanita V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Goeie oornagplek op pad na Namibië.

Die gastehuis is in die hoofpad, so dis maklik om te vind en die perfekte russtop vir 'n lang reis.

Colin J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

Baie ontspannende, rustige en veilige area.

Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Plek naby alles wat ons wou doen. Sal beslis weer daar oornag.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle hier te he. Kom gerus weer. Groete. Ansie

Azalea Guesthouse
Hyla G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla G

Baie netjies en ruim.

Dit was 'n aangename verrassing om so vriendelik deur Ansie ontvang te word. Ansie het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Azalea is netjies en skoon. Genoeg suiker, koffie, tee en melk met n ketel vol water wat net regstaan om aan te skakel, na ons 9 uur lange reis na Upington. Ons kon dadelik lugversorging aansit en in die hitte net rustig wees en ontspan. Alle geriewe is netjies en in goeie toestand. ek sal definitief weer daar tuisgaan indien ek weer daarheen reis.

Juanita V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Goeie oornagplek op pad na Namibië.

Perfek vir een of twee nagte se bly.

Velma H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Velma H

Ons was vriendelik ontvang.

Ons het lekker gebly, maar daar was 'n misverstand met die beddens wat ek gevra het. Hulle het dit probeer regstel. Sal verkies vir 'n familie dat die TV in sitkamer gedeelte moet wees, bietjie ongemaklik in die kamer.

Johannes O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes O

Eerste en laaste maal vir my.

Baie min beweegspasie, kaste sonder handvatsels en gesluit. Gordyne se hangers stukkend en toilet teenaan wasbak. Was bly het net een nag daar geslaap.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Goeie dag. Eerste keer in 10 jaar wat die toilet beknop is. Daar was 2 groot hankaste wat nie gesluit was nie. Ek het die handsvatsels afgehaal, aangesien die gaste die kaste probeer oop breek wat nie in gebruik is nie.

Groete
Ansie.

Azalea Guesthouse
Adri V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri V

Dit was heel gemaklik en die air cons het goed gewerk.

Die verblyf was aangenaam, alhoewel daar sekere items was wat aandag sal moet kry, die toiletsitplek in die een kamer was nie vas nie, van die deurknoppe van die kaste was los, en dan laaste die yskas in die groot slaapkamer het heelwat geraas gemaak, sal dalk vervang moet word.

Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louis V

Bietjie teleurgesteld.

Die kamers kort aandag. Die braai by die vullisdromme is nie op standaard nie. Verkies ook oorlakens en ons moes wag dat kames klaar is om 14:30!

Azalea Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Louis,

Die braais het juis by die asdromme gestaan omdat dit nie in gebruik was nie. Daar was wel 'n ander braaiplek wat nie by die asdromme gestaan het nie en wat u nie gebruik het nie.

Mooi aand.

Groete,
Azalea Guesthouse
.

Azalea Guesthouse
Maryanne B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryanne B

Baie vriendelike en behulpsame mense, ontbyt is uit die boeke en het lekker gebly en geëet.

Baie dankie vir die vriendelike en hulp en ook die lekker ontbyt. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Goeie dag.
Dit was net n groot plesier om u hier te he.
Heerlike daggie

Azalea Guesthouse
Carien C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C

Gemaklik en gerieflik genoeg.

Was naby als geleë en ek het gemoedsrus oor die veilige parkering.

Elmarie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie D

Vir een nag se slaap was dit aanvaarbaar.

Die eenheid was skoon en netjies, maar ons moes gaan vra vir nog 'n glas aangesien daar net een glas was. Daar was net een bedlampie wat nie gewerk het nie, want daar was nie 'n tweepuntprop vir die lampie nie. Daar was 'n televise, maar geen afstandbeheer nie.

Hanri S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri S

'n Lieflike plekkie om te oornag of jy deur die dorpie reis of 'n funksie bywoon.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het waarlike tuis gevoel met die intrapslag. Sal beslis weer hier besoek kom aflê.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hanri vir jou positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle hier te he. Groete. Ansie

Azalea Guesthouse
David K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David K

Nice guesthouse situated in a quite area.

The guesthouse is situated in a very peaceful suburb but close enough to town for all your needs. The place was clean and the check in was smooth without any fuss as payment was correct as per TravelGround quotation.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Dear David, thank you for your nice review. It was only a great pleasure to have you here, and you are always welcome. Regards, Ansie.

Azalea Guesthouse
Marelize D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D

Verblyf by Azalea Guesthouse was baie lekker.

Na 'n lang rit vanaf Kaapstad, was ons ontvangs by Azalea Gastehuis baie goed. Plek was netjies en skoon en baie belangrik die Aircon was uitstekend. Sal dit enige tyd aanbeveel en as ek weer in Upington is gaan ek beslis weer daar tuis gaan.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tony S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony S

Warmhartig.

Baie lekker gewees. Sal weer teruggaan.

Elize V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Goedkoop verblyf en sentraal geleë in Upington!

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was heerlik om daar te kon oornag. veilige parkering vir jou motor. Sal definitief weer daar oornag!

Thinus V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Gerieflik en baie vriendelike eienaar, sal definitief weer daar bly.

Ansie, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam en het my baie tuis laat voel.

Natasha V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Vriendelike diens, baie netjies met al die nodige.

Baie dankie vir die wonderlike diens en gasvryheid.

Samantha B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Very peaceful.

I enjoyed the stay. The lady even helped me with a charger for my phone. Very safe.

Frans S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S

Gasvry en vriendelik.

Gasvry en vriendelik. Kamer netjies; motor veilig. Net jammer vir die vragmotors wat deur die nag steur.

Annake W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annake W

Gemaklike verblyf, gemiddelde ervaring.

Goeie ligging, netjies. Die verkoeler het water gelek, en so ook in die middel van die nag wakker geword met water wat om my kop drup as gevolg daarvan. Die water was toe reeds die vloer vol. Die veiligheidshekke het nie gewerk nie so kon nie gesluit word nie. Te min parkering vir die hele gastehuis. Dubbel afdak vir menigde eenhede is definitief nie genoeg nie. Basiese behoeftes was gevul.

Triena R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Triena R

Die verblyf was baie beknop en die ligging teen die grootpad steurend.

Ek het vooraf vir breekgoed gevra - daar was nie, en toe ek vra bring die dame vir ons uitskot messe en vurke en borde.

Azalea Guesthouse se terugvoer

Goeie Dag Triena. In die beskrywing van die gastehuis, word gemeld dat ons langs die hoofweg gelee is dus kon u n ander gastehuis geselekteer het. U het ook self die kamers gesien en self gekies. Wat die breekware betref sal ek opneem met die personeel wat aan diens was. Ek was self nie daar nie. Jammer. Groete. Ansie

Azalea Guesthouse
Philippus V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus V

Die kamer is netjies en gerieflik.

Sien die sterre.

Rina W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rina W

Dis absoluut net 'n oornagplekkie met 'n skoon bed en badkamergeriewe.

Vriendelike diens gelewer deur Anette. Geleë in hoofstraat wat nogal raserig is, maar maklik om te kry.

Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c56efdf56964c1c154b4b08e69b806db24cb8a51a860a3862073cfef1f7cfdb478505f20b7f00138719abf1374f5055344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 128 Schroder Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.44375 21.26889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang